Forum Nuus: Moordsaak van voormalige Rwandese intelligensiehoof na NVG terugverwys

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, gee volledig terugvoer nadat hy vandag in die Randburgse landdroshof verskyn het in die informele geregtelike ondersoek na die dood van kol. Patrick Karegeya, voormalige intelligensiehoof van Rwanda.

(Visited 40 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.