Afrikaner156 Videos

musiek – top 20 logo
0

Die Top 20 Afrikaanse Musiek en Kunstenare Lys

Die Top 20 Afrikaanse Musiek Snitte:- Die musiek groep Anders en Hemelbesem neem vandeesweek die eerste posisie in met “Die tyd is nou” 1. Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou” 2. Leah – “Jou liefde” 3. Karlien van Jaarsveld – “Sing vir liefde” 4. Riana Nel – “Jy sal weet” 5. Appel – […]
saukradiologo
0

Skakels om na SAUK Radio te luister op alle selfone, rekenaars en tablette

Skakels om na SAUK Radio se Sportuitsending Vandag saam met Gottie Myburgh te luister vanaf 15:00. Luister met:  Android: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3  BlackBerry: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3  iPhone: http://radio.sauk.mobi:2199/tunein/saukradio.pls Rekenaar vanaf ons tuisblad: www.t.v.co.za Skakel elke Saterdagmiddag in op SAUK Radio en luister na sport tellings soos dit gebeur en na heerlike musiek elke dag heeldag! Gesels saam in die […]
photo
0

Nuwe Kunstenaar: Petra Mans met “As Musiek Groen Was”

Petra se einddoel is om erken te word as ‘n gerekende kunstenaar en leef haar daarin uit met haar sang en verhoogvertonings. Die omvang van haar stem se vermoëns laat ‘n diverse repertoire toe, in verskeie genres: ballades, ligte Jazz, Blues, kabaret, popmusiek, Gospel, sterk ballades en ‘n bietjie Country. Petra sing in Afrikaans en […]
nonnie delarey
0

Aktueel Die fenominale Boervroue 22 Augustus 2016

Die Boervrou Die geskiedenis van die Boervrou is ‘n handleiding tot die liefde vir God, Volk en Vaderland. Wat beteken God, Volk en Vaderland? Dit is ‘n liefde, ‘n begeerte, onbeskryflik groot vir iets wat eg en uniek is. GOD is die begin punt van dit waarin ons glo, sonder Hom is ons niks. Ons […]
ANC-150×150
0

Aktueel: Hoekom bly ons Volk stil en laat alles begaan?

Aktueel 17 Aug 2016 Waar ons gesels oor dinge van belang vir ons Volk vanaf die Landbou tot huidige toestande in die land. Die program is saamgestel uit  8 Artikels Ek nooi jou vriendelik Kontak my en ons maak ‘n afspraak om jou mening op die lug te kry. Artikel 1 Zuma betrokke by Wes-Kaapse […]
2 mas karveel
0

Geskiedenis: Bartolomeu Dias – Die stormheld van Goeie Hoop

Bartolomeu Dias – Die stormheld van Goeie Hoop Bartolomeu Dias en sy manne was, volgens die heersende beskouing, die eerste Westerlinge wat in Suid-Afrika voet aan wal gesit het. Maar in sy lewe was Dias ’n onbesonge mens. Hy is trouens so gering geag dat daar in oorblywende dokumente uit sy tyd omtrent niks van […]
dwsm
0

Dit Wat Saak Maak met Mariska Dalene 2 – Onderhoud met WS Beyers

Dit wat Saak Maak met Mariska Dalene – Weeksdae tussen 3 en 4 op SAUK Radio Mariska gesels met WS Beyers oor Dit wat Saak maak sommer alles ook… Gesels saam in die Klets kamer https://sauktv.com/ waar die radio ook speel Dis sommer maklik om saam te kuier klik op die radio skakel bo aan […]
12189549_10153232709186716_8691009088510040972_n
0

Bosoorlog reeks elke maandag op SAUKradio. Episode 9 – Gedigte

Elke Maandag aand om 8nm op SAUK Radio saam met Corrie se bosoorlog reeks om hulde te bring aan ons helde wat die hoogste prys betaal het vir ons Vryheid teen terrorisme en kommunisme Ek nooi jou vriendelik om my te Kontak met jou storie by nuus @sauktv.com. Jy kan jou storie ook lewendig op […]
12189549_10153232709186716_8691009088510040972_n
0

BosOorlog Reeks – Episode 6. Elke Maandag aand op SAUK Radio om 8nm

Elke Maandag aand om 8nm op SAUK Radio saam met Corrie se bosoorlog reeks om hulde te bring aan ons helde wat die hoogste prys betaal het vir ons Vryheid teen terrorisme en kommunisme Ek nooi jou vriendelik om my te Kontak met jou storie by nuus @sauktv.com. Jy kan jou storie ook lewendig op […]
maatjie234_60v2
0

Pot Soek ‘n Deksel saam met Maatjie.com – Episode 3

SAUKRadio is trots om “Pot Soek ‘n Deksel” aan U voor te stel. ‘n Nuwe program wat U graag wil voorstel aan U Deksel, of Pot, sou U een begeer. Ons gaan elke Vrydag aand vir U meer oor die nuwe wêreld van aanlyn afsprake vertel en sommer lekker kuier. Mettertyd sal U sien hoe […]