Afrikaner156 Videos



SaamTrek en Veg, of Vrek! Swart Plakkers Onttrek na Blankes Opstaan en Terug Veg in Pretoria
Aktueel: Hoekom bly ons Volk stil en laat alles begaan?
Ghoema-musiekpryse 2018 – Hier’s die benoemings vir Afrikaanse Musiek
Op Sondag 29 April 2018 om 20:00 sal die ganse Afrikaanse musiekbedryf by die Theatre of Marcellus by Emperors Palace in Kempton Park byeenkom om te hoor wie vanjaar as wenners uit die stryd om die gesogte Ghoema-musiekpryse tree.
Die Ghoemas, vanjaar in sy sewende jaar, is die enigste onafhanklike toekennings vir Afrikaanse musiek.
Die stemproses sal via SMS plaasvind (besoek die Ghoema-webblad vir meer).
Hier is vanjaar se benoemdes:
BESTE NUWELING VAN DIE JAAR
1 Caroline Grace – Eindelose Liefde
2 Elandre – Kleindorp-Dromer
3 Fatman – Boom Baby
4 Jo Black – Skepe
5 Tussen Sterre – Kosmies
BESTE KOMPOSISIE VAN DIE JAAR
1 Elvis Blue – Die Brug (Geskryf deur Elvis Blue)
2 Elvis Blue – Elke Hart (Geskryf deur Elvis Blue)
3 Elvis Blue – Werner (Geskryf deur Elvis Blue)
4 Dewald Wasserfall – Laat Die Lig Inkom
The Ballad of the Green Berets by Steve Hofmeyr
Nuwe Kunstenaar: Petra Mans met “As Musiek Groen Was”
Top 20 vir die week: 19 Februarie 2018
Geskiedenis: Bartolomeu Dias – Die stormheld van Goeie Hoop
Volledige video van skietery tussen SAPS – Was Sunday Times se dekking eensydig?
Trans karoo
Die Top 20 Afrikaanse Musiek en Kunstenare Lys
BosOorlog – Episode 8: Die Slag van Cassinga Deel 2. Elke Maandag aand op SAUKradio.
Korrupsie en Agteruitgang van Staats Hospitale Gaan Hand in Hand
“I Heart Carli” vondsinsameling lewendig op SAUK Radio Vrydag aand vanaf die Snakepit Bikers Club
Top 20 vir die week: 25 Junie 2018
Tarryn Lamb is haar eerste plek kwyt die week en daai nommer 1 posisie behoort nou aan Dirk van der Westhuizen met sy treffer “Sexy vi my”.
Ons het ‘n nuwe toetreede tot die Top 20, dis niemand anderste as Jan Blohm wat onlangs sy splinternuwe album bekendgestel het. Sy enkelsnit, ‘Word wakker’. Die treffer van hom betree die Top 20 in posisie nommer 12 (loer hier onder na ‘n musiekvideo/konsert opname van die treffer.)
Ons Top 20 sangers het almal so paar plekke gespring of van ons lys afgegaan, maar wie weet hoe die Top 20 volgende week gaan lyk.
Kom ons spring weg en kyk na die stand van sake op ons Top 20 lys vir die week wat voorlê:-
1. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vir my”
2. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
3. Elandré – “Honderd duisend maal”
4. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
5. Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
6. Jay – “Lê ‘n bie
