Afrikaanse musiek948 Videos



Charles Berman met Sam Petzer – a. Bokkie b. ‘n Vrolike liedjie
Charles Segal – Waterpan-drafstap
Gabriel Bayman met Ballie & Sy Bolle – Harringtonstraat
JAN JAN JAN – Ai My Lam (Official Audio)
Maritsa – Iemand soos jy
Jo Black – Die Vrou Wat Ek Liefhet
Louis van Rensburg – Bosveldwinkeltema
Ruben Lennox – Hou die blinkkant bo
Peanut Butter Conspiracy – Boegoeberg se dam
Jimmy Rayson met Dan Hill & Sy Orkes – Wil jy of wil jy nie
Johan van Rensburg & Die Alabama-Ritmegroep – He ain’t heavy, he’s my brother
Chris Blignaut – Ou ryperd
Nico Carstens & Sy Orkes – Skud en wikkel kwela
Christa Steyn – By jou voel ek veilig
Lucas Maree – Victoriabaai
Glenys Lynne – Sonneblomlande
Ben E Madison – Droomland
Top 20 vir die week: 25 Junie 2018
Tarryn Lamb is haar eerste plek kwyt die week en daai nommer 1 posisie behoort nou aan Dirk van der Westhuizen met sy treffer “Sexy vi my”.
Ons het ‘n nuwe toetreede tot die Top 20, dis niemand anderste as Jan Blohm wat onlangs sy splinternuwe album bekendgestel het. Sy enkelsnit, ‘Word wakker’. Die treffer van hom betree die Top 20 in posisie nommer 12 (loer hier onder na ‘n musiekvideo/konsert opname van die treffer.)
Ons Top 20 sangers het almal so paar plekke gespring of van ons lys afgegaan, maar wie weet hoe die Top 20 volgende week gaan lyk.
Kom ons spring weg en kyk na die stand van sake op ons Top 20 lys vir die week wat voorlê:-
1. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vir my”
2. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
3. Elandré – “Honderd duisend maal”
4. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
5. Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
6. Jay – “Lê ‘n bie
