Performance at the Agora Theater in Druten, a viking ship, Heinrich Brussow ... all in a day's work for Chris Chameleon! October 25. Day 15 of Chris Chameleon's 2009 Theater Tour in Belgium and The Netherlands.
Provided to YouTube by The Orchard Enterprises
I Surrender · Fredi Nest
I Surrender
℗ 2018 IB Entertainment under exclusive license to Next Music
Released on: 2018-10-15
Auto-generated by YouTube.
Provided to YouTube by Sony Music Entertainment
Dan Breek 'n Hart · Fredi Nest
Begin by My
℗ 2012 SME Africa (Pty) Ltd
Released on: 2014-10-24
Composer, Lyricist: Werner Beukes
Auto-generated by YouTube.
Provided to YouTube by Sony Music Entertainment
Jou Effek Op My · Fredi Nest
Begin by My
℗ 2012 SME Africa (Pty) Ltd
Released on: 2014-10-24
Auto-generated by YouTube.
Vicki du Preez is as Vicki Groenewald op 2 Augustus 1946 in Westdene, Johannesburg, gebore. Haar pa, Nick, het sy eie orkes gehad wat gereeld by danse gespeel het, en is ook oor die radio gehoor. Vicki het vanaf die ouderdom van 3 saam met die orkes gesing. Sy het haar skoolloopbaan aan Hoërskool DF […]
Willem Francois (Boet of Dimpel) Pretorius is op 15 Desember 1937 in Johannesburg gebore en het matriek aan die Hoërskool D.F. Malan voltooi. Op 15 het hy aan ‘n talentkompetisie deelgeneem en ‘n goue medalje vir sang gewen, waarna sy pa vir hom ‘n kitaar gekoop het. Hy het homself hierna op kitaar toegespits en […]
Richard Smith Vaughn was ‘n Amerikaanse sanger en orkesleier wat verskeie musiekinstrumente kon bespeel. Hy is op 12 April 1919 in Glasgow in die staat Kentucky gebore waar sy pa ‘n haarkapper van beroep was. Billy het reeds op skool die mandolien en verskeie ander instrumente baasgeraak. In 1941 het hy aangesluit by die “National […]
Music video by JAN JAN JAN performing Die RSA is in my DNA. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Boerboel Wear (Pty) Ltd http://vevo.ly/93dJO4
Hierdie plaat verteenwoordig sekerlik een van die grootste slenters in die geskiedenis van Afrikaanse musiek, indien nie in dié van Suid-Afrikaanse musiek nie! Eerstens was daar nooit ‘n plaaslike kitaarspeler met die naam Sewes van Rooyen nie, maar was dit in werklikheid ‘n skuilnaam wat Taffie Kikillus gebruik het. Dit opsigself is nie werklik so […]
Triliogie is in die vroeë 1970s gestig deur Andy Lubbe, Jannie du Toit en Francois (Morg) Jacobs. Daar is op hierdie naam besluit omdat hulle in drie harmonieë gesing het in die styl van Crosby, Stills & Nash. Toe Clive (Dobbel) Doubell ‘n jaar later by hulle aangesluit het, het hulle besluit om die naam […]
Len Brauer is ‘n professionele pianis en onderwyser wat lid was van die Bob Adams Big Band, en het ook internasionale besoekende kunstenaars begelei, onder andere Cilla Black, Jerry Lewis, Daniel Boone en Jose Feliciano. Hy het ook saam met vooraanstaande Suid-Afrikaanse kunstenaars soos Min Shaw, Lance James, Annabel Linder en vele meer gespeel. Hy […]
Leslie Reuben Jack Matthews is op 2 Augustus 1931 in Boksburg gebore en het reeds vanaf die ouderdom van 7 as sopraan in die St. Georges Katedraal-koor in Parktown begin sing, hoewel hy sy loopbaan as ‘n ligte bariton voortgesit het nadat sy stem gebreek het. Hy het matriek geskryf aan Kimberley Seuns Hoër, waarna […]
André le Roux du Toit is op 5 November 1954 in Kaapstad gebore. Sy ma was ’n onderwyseres en sy pa ’n maatskaplike werker, en die gesin het gereeld verhuis sodat Koos op Riversdal, in die Paarl, Wellington, Kuruman, Bellville, Stellenbosch en in Pretoria grootgeword het. Op Stellenbosch was hy in Paul Roos Gimnasium in […]
James Richard William Rayson is op 13 Desember 1923 in Wynberg, Kaapstad gebore waar sy pa werksaam was by die destydse Spoorweë & Hawens. Die familie het later verhuis na Mosselbaai waar Jimmy in skoolkonserte en tydens byeenkomste van die debatsvereniging gesing het. Na matriek het hy aangesluit by die Weermag en het tydens die […]
Samuel Petzer is op 21 Junie 1901 in Oos-Londen gebore en het gekom uit ‘n musikale familie, met sy vyf broers wat almal verskillende instrumente kon bespeel, en sy twee susters wat orreliste was. Hy het reeds op die ouderdom van sewe die kitaar en konsertina bemeester. Na skool het hy hom as ‘n stoffeerder […]
Christoffel Nicolaas du Toit is op 13 Julie 1929 in Bloemfontein gebore, maar sy ouers het na Johannesburg verhuis toe hy 3 jaar oud was. Hy het waarskynlik sy musiektalent van sy moeder geërf en het toevallig daarvan bewus geword nadat hy op ‘n kitaar begin tokkel het wat deur ‘n oom, wat tydens die […]
Min Shaw is ‘n Suid-Afrikaanse sangeres wat op 26 November 1934 in Johannesburg gebore is as Wilhelmina Jacoba Viviers. Sy het Helpmekaar Meisies Hoërskool bygewoon in dieselfde jare toe die beroemde operasangeres, Mimi Coertse, daar op skool was (Min was in standerd 7, of graad 9 deesdae, toe Mimi in matriek was). Na skool het […]
Hans Olaf Waldemar Rudiger Felix Januarius Andresen is op 14 Januarie 1902 in Berlyn, Duitsland, gebore en het reeds op skool viool begin speel en sy eerste uitvoering gelewer toe hy 14 jaar oud was. Na skool het hy besluit om die wêreld te verken deur op ‘n swerftog te gaan, en het homself in […]
Leonore Veenemans is op 16 Februarie 1935 op Witbank gebore as Leonora Mona Veenemans. Nes Leonore is haar suster, Barbara, ook ‘n baie bekende en gewilde operasangeres, en haar broer, Bennie, het as jong seun verskeie plaatopnames gemaak. Leonore het op skool reeds in konserte en operettes gesing. Die gesin het later na Benoni verhuis […]
Glenys Lynne Mynott is op 5 Mei 1945 in Boksburg gebore. As kind het sy ballet klasse en klopdanse geneem, en vanaf die ouderdom van 12 het sy met sanglesse by Al Preston in Johannesburg begin. Sy het haar eerste talentkompetisie, die landwye “Search For Talent”, gewen toe sy 14 jaar oud was, en haar […]