AfriForum skenk meer as 5 000 bottels handreiniger aan Gautengse polisie-eenhede

“Ons voel dis baie belangrik om die polisie te ondersteun in hierdie krisistyd en hierdie is maar net een van die maniere waarop ons dit kan doen. Polisielede is tydens hierdie pandemie in die voorste linies en behoort hul take te kan uitvoer met die nodige beskerming teen die virus,” meen Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid.

*Verspreiding sal ook binne die volgende tien dae na die Vrystaat, Wes-Kaap en Noordwes begin.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.