Forum Nuus: Dís hoekom AfriForum by Life Esidemeni-tragedie betrokke geraak het

AfriForum se privaat vervolgingseenheid soek geregtigheid vir slagoffers van Life Esidimeni en het saam met Solidariteit Helpende Hand betrokke geraak by families van slagoffers van die Life Esidimeni-tragedie. Ná vyf jaar is daar nog geen stappe ná die tragedie nie en die geregtelike doodsondersoek is nou weer tot 30 Augustus uitgestel. Die algemene gevoel is dat dié saak onnodig sloer en geregtigheid vertraag word. In dié video verduidelik adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se Privaatvervolgingseenheid, waarom AfriForum by Life Esidemeni-tragedie betrokke geraak het.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.