Forum Nuus: Forum Sekuriteit wil veiligheid by skole verseker

Forum Sekuriteit het die afgelope week twee skole en die Leriba Lodge in Centurion besoek om veiligheidsrisiko-analises te doen. Hiermee word onder meer bepaal waar die perseel moontlik kwesbaar vir misdadige optrede is, maar ook watter ander veiligheidsaspekte opgeskerp moet word. Tarien Cooks, bestuurder van logistiek en administrasie by Forum Sekuriteit, sê skole lê hulle na aan die hart en dat die veiligheid van kinders uiters belangrik is.

(Visited 25 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.