SAUK Radio Spesiale aanbieding aan Adverteerders
SAUK Radio Spesiale aanbieding aan Adverteerders
Advertensies by SAUK Radio: LW nie die staats beheerde SABC nie
Om te adverteer op die lug was nog nooit so maklik en bekostigbaar nie
Kry groter blootstelling deur meer mense te bereik indien jy ‘n webwerf het kan die koper sommer jou webwerf besoek teryl hy die internet surf vir jou produk
Stuur vir ons ‘n vonkie nou by [email protected]
By SAUK radio kyk ons na ons mense
- R200 per maand om die advertensie se klankbaan 4 -6 keer in ‘n 24 uur siklus oor die radio te speel
- R300 per maand om ‘n advertensie op ons web blaaie te plaas – Dit moet nie groter as 500 x 80 wees nie – die gewone grote is 468×60 pixels
Of altwee opsies vir R500 per maand
Stuur vir ons ‘n vonkie nou by [email protected]
(Visited 18 times, 1 visits today)
