Forum Nuus: Forum Tydskrif – AfriForum Netwerk

Die jonk en dinamiese entrepreneurs Charl Oberholzer, Jana Nel en Sandri Loubser, is drie van duisende entrepreneurs wie se ondernemings op die AfriForum Netwerk geregistreer is. In dié video gesels die nuwe Forum Tydskrif-voorbladgesigte oor hul besighede en die belangrikheid van netwerk.

Wees deel van die AfriForum Netwerk en lys jou besigheid by www.afriforumnetwerk.co.za.

(Visited 94 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.