SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 2 Episode 10 – Dis ‘n Laaitie!

Worsie vertel vir Frik dat hy alles van sy geboorte kan onthou…. Ella nooi die gemeente se dames vir ontbyt in die Vetkoekpaleis maar Frik en sy personeel het makietie gehou om die baba se koms te vier en die winkel is in chaos.

(Visited 291 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.