SAUK TV: Vetkoek Paleis, Seisoen 2, Episode 4 – Ella se Tog en Boeboe se moeilikheid>br> Ella se Tog:
Ella en Apie kry huweliksprobleme en sy trek by Frikkadel en Poppie in.
Boeboe kry ook moeilikheid wanneer Spiros se dogter uitvind van haar verloofde se manewales met Boeboe.

