Bestel blomme aanlynOrder flowers online

SAUK TV: Vetkoek Paleis: Seisoen 2, Episode 1 – Worsie en die twee tjortse

Koop en stuur blomme en geskenke aanlyn Koop en stuur blomme en geskenke aanlyn


SAUK TV: Vetkoek Paleis: Seisoen 2, Episode 1 – Worsie en die twee tjortse

Poplap en die twee tjortse: Worsie en Boeboe stry oor hoeveel “tjortse” daar in die bekende uittelrympie, “olke bolke”, is. Frikkadel wil ‘n skiboot koop en dit “Poplap” noem.
Poppie is baie buierig, ‘n Besoek aan die dokter verklaar die buierigheid en Frikkadel se bootkopery is iets van die verlede.


Sielsmaats en maatjies ontmoet by Maatjie






(Visited 382 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: You Tube

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.