Kom geniet ‘n oggend saam met Pieter Smith vir Pampoenland
As jy gedink het jy gaan met gevoude arms agteroor sit en `n show bywoon, het jy `n fout gemaak. Saamsing en vermaak uit die boonste rakke met asemrowende klank- en beligtingseffekte, is nader aan die waarheid van `n tipiese Pieter Smith – vertoning. Energie- en aksiebelaaide konserte vir oud en jonk.
Datum:- 22 September 2018
Tyd:- 10:00
Toegang:- R100
Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Sasolburg?? kliek hier !!
Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!
Een van die hoogtepunte tydens die optredes is Pieter se kitaar solostukke waarmee hy die gehoor trakteer en telkemale met nuwe tegnieke verras – vervolmaakte kitaartegniek in die beste vorm denkbaar.
Adres:- Etienne Rousseau Theatre, John Vorster Drive, Sasolburg.
GPS Koordinate:- -26.817962,27.826288
Kaartjies kan bespreek word by Computicket !!
`n Vertoning wat gestand doen aan die belofte van nostalgie en `n heerlike partytjie.
SA-Radio.com
Om jou gebeurtenis, konsert of konsert te lys,
kontak SA-Radio.com
Om ons giggids te ontvang,Skryf hier in GRATIS!
Wil jy adverteer op hierdie baie gewilde webwerf? Stuur my ‘n e-pos by [email protected] , en ek sal jou vertel hoe !!
