Kom oefen jou lagspiere saam Dowwe Dolla en Wicus van der Merwe – Stellenbosch
Weg met die dwepers, die boepens-knolle, die moaners en die groaners. Weg met die poeierholle, die hoitie-toitie-skeelooganties, die Martie Martelgatte en die Jannie Jammerballe.
Datum:- 20 September 2018
Tyd:- 19:15
Toegang:- R150
Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Stellenbosch ?? kliek hier !!
Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!
Weg met die oorgenuansieerde suutjies-poep- polities-korrektes met hul brabbeltaal-diepsinnighede.
Is jy moeg vir jou man se lang gesig wat lyk soos `n bok wat afdraend kyk? Lyk jou vrou al meer soos haar paspoort foto? Dan is dit tyd om `n kaartjie vir hulle te koop na hierdie showtjie.
Adres:- Drostdy Theatre, 1st Floor, 48 Alexander St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7599
GPS Koordinate:- -33.935767,18.858771
Kaartjies kan bespreek word by Computicket !!
WEES GEWAARSKU: Jy moet lag dat die trane rol, anders spuit ons jou met Doom.
SA-Radio.com
Om jou gebeurtenis, konsert of konsert te lys,
kontak SA-Radio.com
Om ons giggids te ontvang,Skryf hier in GRATIS!



