‘n Pragtige storie baie naby aan my hart. Wense Word Waar – geskryf deur Rene Deetlefs en Nelda vermaak.
Afrikaanse kinderstories voorgelees deur Richelle Pretorius
Ek lees ou gunsteling boeke voor wat nie meer te koop is nie. Op hierdie manier bly die stories behoue vir almal. Geniet dit!
