Activate English Subtitles
Wa – Eenhede
Tydens anargie kan daar verwag word dat daar ‘n groot
hoeveelheid onvoorbereide vlugtelinge vanuit
die stede na die platteland sal vlug.
Hierdie module is om lede in te lig oor ‘n effektiewe
manier om sulke vlugtelinge te help.
Wagon Units
During anarchy thousands of refugees can be expected to
flee from the cities to rural areas.
This module is to inform our members of effective means to
move and assist these refugees.
Die beste trekker vir die doel is ‘n 110kw
