Wa-Eenheid – Wagon Units [English Subs]
0
15:22

Wa-Eenheid – Wagon Units [English Subs]

Activate English Subtitles Wa - Eenhede Tydens anargie kan daar verwag word dat daar ‘n groot hoeveelheid onvoorbereide vlugtelinge vanuit die stede na die platteland sal vlug. Hierdie module is om lede in te lig oor ‘n effektiewe manier om sulke vlugtelinge te help. Wagon Units During anarchy thousands of refugees can be expected to flee from the cities to rural areas. This module is to inform our members of effective means to move and assist these refugees. Die beste trekker vir die doel is 'n 110kw