0
24:00

Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 10 – Poppie Kry Stilstuipe

Frikkadel moet katvoet loop om in Poppie se goeie boekies te bly, Poppie gaan vroeg huistoe omdat sy siek voel. Boeboe is oortuig dat sy swanger is en Worsie laat sy ma weet wat op haar beurt weer vir die hele familie laat weet. Poppie is woedend en dinge word vererger wanneer Frik haar en haar baas agtervolg toe hulle dokumente moes laat teken. Boeboe en Worsie oortuig Frik om 'n romantiese aand te reel om Poppie uit haar stilstuipe te laat kom.
0
23:33

Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 13 – Poppie is Op Pad

Poppie se werk stuur haar op 'n kursus na Durban. Frik is nie baie gelukkig wanneer hy uitvind dat sy die enigste vrou op die bus sal wees nie en koop vir haar 'n vliegtuigkaartjie. 'n Meisie wat saam met Worsie op skool was maak haar verskyning op die dorp en sy ma wil hê hy moet hom oor haar ontferm.
0
25:43

Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 9 – Lulu en Loftus

Boeboe doen 'n besering op en moet vir 'n week in traksie lê. Frikkadel moet iemand kry om uit te help want hy wil na 'n baie belangrike rugbywedstryd gaan kyk: Noord-Transvaal teen Natal. Poppie en hy kry stry en sy weier om hom te help. Tiger gee vir hom 'n plek se naam wat hom sal help om kelnerinne te kry, maar tot sy skok is dit 'n "escort agency". Toe dit lyk of sy kanse om na die wedstryd te gaan kyk nul is, tree Poppie in en sy beman die Vetkoekpaleis.
0

Vrydag 12 Augustus

SAUK Radio Nuus berig vir Vrydag, 12 Augustus 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins […]
0

Vrydag 15 Julie

SAUK Radio Nuus berig vir Vrydag, 15 Julie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins […]
0

Vrydag 19 Augustus

SAUK Radio Nuus berig vir Vrydag, 19 Augustus 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins […]
0

Vrydag 2 September

SAUK Radio Nuus en Weerberig vir Vrydag, 2 September 2016. Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio. My naam is Gottie Myburgh met die nuus in Afrikaans verkry van verskillende nuus skakels op die internet ens. NUUS 1)  Dit is vanjaar 50 jaar na die wrede moord op Dr H F Verwoerd, die geliefde […]
saukradiologo
0

Vrydag 21 Oktober

Goeie dag en hartlik welkom by SAUK Radio se Nuus vir vandag, my naam is Don. Ons volksnuus word onder andere deur die Die Vryburger verskaf. Stuur asb. enige nuus berigte, pers verklarings of artikels aan [email protected] Indien U ons gereelde radio nuus berigte wil borg en jou besigheid se naam wil hoor, elke uur […]
0

Vrydag 22 Julie

SAUK Radio Nuus berig vir Vrydag, 22 Julie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins […]
0

Vrydag 26 Augustus

SAUK Radio Nuus berig vir Vrydag, 26 Augustus 2016. Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of […]
0

Vrydag 5 Augustus

AMANZIMTOTI/KZN N2 Southbound SINK HOLE near the Adams Road exit – right lane closed. Please reduce speed and approach with caution ELDORADO PARK/GAUTENG N12 – Eastbound CRASH beforfe the N1 Highway Interchange. HEAVY TRAFFIC. Please reduce speed and approach with caution Warning from TrafficSA JHB/GAUTENG  M1 Grayston offramp – Smash and grabber is back. Motorists […]
0

Vrydag 8 Julie

SAUK Radio Nuus berig vir Vrydag, 8 Julie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins […]
0

Vrydag 9 September

SAUK Radio Nuus berig vir Vrydag, 9 September 2016. Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio. My naam is Gottie Myburgh met die nuus in Afrikaans verkry van verskillende nuus skakels op die internet ens NUUS 1) Nuwe ANC-burgemeesters wil nie net die soustrein ry nie, maar ook duur, nuwe voertuie, en waarskynlik sal […]
0

Vrydag, 1 Julie

SAUK Radio Nuus berig vir Vrydag, 1 Julie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie […]