JAN JAN JAN – Ai My Lam (Official Audio)
0
03:44

JAN JAN JAN – Ai My Lam (Official Audio)

Music video by JAN JAN JAN performing Ai My Lam (Official Audio). (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Boerboel Wear (Pty) Ltd http://vevo.ly/fPLF9w
0

Maandag, 18 April

SAUK Radio Nuus vir Maandag, 18 April 2016. Ons platform is gratis beskikbaar vir volksmense wat ‘n program wil aanbied of speel. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en […]
0

Maandag, 23 Mei

SAUK Radio Nuus vir Maandag, 23 Mei 2016. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Wil U ons Nuus berigte borg? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en […]
0

Donderdag, 30 Junie

SAUK Radio Nuus berig vir Donderdag, 30 Junie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie […]
0

Dinsdag 16 Augustus

Noodberigte 4 rigting by Riamarpark na Ekandustria is vol klippe en stokke word voor jou voertuig geswaai By die vieringting stop kerk &  Groblersdal pad, staan ‘n klomp mense en hulle het die baan rigting Balmoral toe vol gepak met klippe. En dan het is daar ‘n klomp mense met stokke gekry in De la […]
musiek – top 20 logo
0

Hier is jou Top20 vir die week, met ‘n paar verassings !!

Karen Zoid het verlede week die eerste enkelsnit vanaf haar nuwe album, Op die oomblik, bekendgestel. Die liedjie was binne ‘n dag die mees afgelaaide Afrikaanse liedjie op iTunes. Haar nuwe album word die 11de Augustus vrygestel. Vir die tweede week is Joe Forster se liedjie “Ridder” nommer 1 op ons lysie. 1. Joe Forser […]
Chris Chameleon 2009 Theater Tour: Day 36 (LAST DAY!)
0
04:28

Chris Chameleon 2009 Theater Tour: Day 36 (LAST DAY!)

The last day of the tour! 27 gigs in 37 days and the tour wraps up in the lovely Theater de Regentes in Den Haag. Meet Laurinda Hofmeyr, South African artist opening for Chris this evening. And then there's Nothing. Is it true that I didn't ever give you Nothing? Until next year! (November 17, part of the Chris Chameleon 2009 Theater Tour to Beglium and the Netherlands)
Ricus Nel – Rebecca
0
02:47

Ricus Nel – Rebecca

Music video by Ricus Nel performing Rebecca (Live). (C) 2018 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/X34ggz
Nommer Asb Seisoen 1 Episode 22
0
39:54

Nommer Asb Seisoen 1 Episode 22

Episode 22 Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980). Komedie geskep deur Albie Venter vir SAUK2. Hierdie gewilde Afrikaans reeks volg die lewens van die De Waal -familie, vriende en mededingers in die klein dorpie Overberg. Die skinderbek in die dorp, Tant Lissie, spandeer die grootste deel van haar dag deur […]
Jo Black – Die Vrou Wat Ek Liefhet
0
03:55

Jo Black – Die Vrou Wat Ek Liefhet

Music video by Jo Black performing Die Vrou Wat Ek Liefhet. © 2018 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd (ZA) http://vevo.ly/qmcUjb
nuusinfo
0

Woensdag, 17 Maart

SAUK Nuus Berig vir Woensdag, 17 Maart 2016. Neem ons erfenis terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en weer berig […]
0

Maandag, 2 Mei

SAUK Radio Nuus vir Maandag, 2 Mei 2016. Ons platform is gratis beskikbaar vir volksmense wat ‘n program wil aanbied of speel. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en […]
0

Woensdag, 1 Junie

SAUK Radio Nuus vir Woensdag, 1 Junie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za Wil U ons Nuus berigte borg? Ons sal die radio en webwerf advertensies vir U maak. RAAK BETROKKE: Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk […]
0

Donderdag 14 Julie

SAUK Radio Nuus berig vir Donderdag, 14 Julie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of […]
0

Dinsdag 30 Augustus

SAUK Radio Nuus en Weer berig vir Dinsdag, 30 Augustus 2016. Noodberigte: Kriel: Protest action at Rietspruit village please avoid WAARSKUWINGS: R555 (ou Middelburg pad) Daar het n sinkgat ingeval, regoorkant die steenmakery Wees versigtig asb!!!! Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio, My naam is Gottie Myburgh met die nuus in Afrikaans verkry […]
0
03:06

Steve Hofmeyr featuring Demi Lee Moore – Amanda

Steve Hofmeyr featuring Demi Lee Moore – Amanda Steve Hofmeyr on iTunes : http://bit.ly/SteveHofmeyr Volg vir Steve op Facebook : http://www.facebook.com/Steve.Hofmeyr Twitter : http://www.twitter.com/Steve_Hofmeyr WWW : http://www://www.SteveHofmeyr.co.za Google+ : http://bit.ly/SteveGooglePlus
Forum Nuus: Bekendes deel hul stories oor boeliegedrag in nuwe Teenboeliegids
0
03:44

Forum Nuus: Bekendes deel hul stories oor boeliegedrag in nuwe Teenboeliegids

Die akteurs en vervaardigers Donnalee Roberts en Ivan Botha is van die bekendes wat hul tekortkominge en ervarings met boelies in AfriForum se nuwe Teenboeliegids deel. Dié gids, wat vandag bekendgestel is, sluit onder meer tekens af afknouery, regsadvies, aktiwiteite vir leerlinge en ouers, asook advies vir ouers wat vermoed dat hul eie kinders boelies mag wees. Die gids sal volgende week op AfriForum se webtuiste beskikbaar wees om af te laai.
Chris Chameleon 2009 Theater Tour: Day Twenty-one
0
02:12

Chris Chameleon 2009 Theater Tour: Day Twenty-one

Chris plays in the forest and dunes of Soest before heading to Noordwijk for the last performance of the week. November 1. Part of the Chris Chameleon 2009 Theater Tour to Belgium and The Netherlands.
DA aanvaar VF Plus se uitdaging om taalregte te debatteer
0
01:54

DA aanvaar VF Plus se uitdaging om taalregte te debatteer

Die DA het onlangs ’n versoek ontvang van die leier van die Vryheidsfront Plus (VF Plus), dr. Pieter Groenewald, om in debat te tree oor “Taalregte en die beskerming daarvan en in besonder die handhawing van Afrikaans”. Die DA het dr. Groenewald se uitnodiging aanvaar en dr. Annelie Lotriet, voorsitter van die DA in die Vrystaat, sal met hom debatteer oor taalregte – wanneer en waar ook al hy wil – met 100% vertroue in die DA se belofte om die regte van álle tale in Suid-Afrika te bevorder. Lees Maroela Media vir meer hieroor:
JAN JAN JAN – Ek Bly ‘n Boer
0
05:08

JAN JAN JAN – Ek Bly ‘n Boer

Music video by JAN JAN JAN performing Ek Bly ‘n Boer. (C) 2020 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Boerboel Wear (Pty) Ltd http://vevo.ly/rhskWg