SAUK Nuus Berig vir Dinsdag, 16 Maart 2016. Neem ons erfenis terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en weer berig […]
SAUK Radio Nuus vir Vrydag, 29 April 2016. Ons platform is gratis beskikbaar vir volksmense wat ‘n program wil aanbied of speel. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en […]
SAUK Radio Nuus vir Dinsdag, 31 Mei 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za Wil U ons Nuus berigte borg? Ons sal die radio en webwerf advertensies vir U maak. RAAK BETROKKE: Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk […]
SAUK Radio Nuus berig vir Woensdag, 13 Julie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins […]
Noodberig Pretoria Noord: As gevolg geweldadige protes optogte by Pienaarspoort, word alle trein vir veiligheids redes by Eerste Fabrieke omgedraai. SAUK Radio Nuus berig vir Maandag, 29 Augustus 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te […]
From the Pixar movie Ratatouille; writen by Michael Giacchino, directed by Brad Bird
Note: All rights are for Walt Disney Records/Pixar
Afrikaanse kinderstories voorgelees deur Richelle Pretorius
Ek lees ou gunsteling boeke voor wat nie meer te koop is nie. Op hierdie manier bly die stories behoue vir almal. Geniet dit!
[email protected]
Mense vra dikwels hoe maklik of moeilik is dit om te emigreer? En hoe maklik of moeilik is dit om in die vreemde aan te pas? Twee expats, Johan du Plooy, ’n voormalige dosent by Kovsies en ’n man met ’n liefde vir jag en biltong, en Suzette van der Heijen, wat voorheen in die korporatiewe wêreld gewerk het, deel in hierdie video hul suksesse en ervarings in Australië. Johan is die eienaar van die gewilde Mustafa-winkels in Perth en Suzette die redakteur van die Afrikaanse tydskrif Merise in Perth.
Die Universiteit van Pretoria se Afrikaanse debatspanne het die afgelope naweek geseëvier tydens vanjaar se Dink of Sink-universiteitsdebatkompetisie wat in samewerking met AfriForum, die FAK en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns by die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria aangebied is.
Sowat 12 debatspanne van agt tersiêre instellings het vanjaar deelgeneem.
Dit is die eerste keer dat Dink of Sink of universiteitsvlak aangebied is en ʼn bewys van die enorme behoefte wat daar bestaan om Afrikaanssprekendes toe te rus om in Afrikaans in debat te kan tree.
Kyk ook hier na die video van dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus, wat die uitdaging tot die debat met die DA aanvaar.
Lees meer op Maroela Media: https://spens.co.za/mAI
Afrikaanse kinderstories voorgelees deur Richelle Pretorius Ek lees ou gunsteling boeke voor wat nie meer te koop is nie. Op hierdie manier bly die stories behoue vir almal. Geniet dit! [email protected]
Music video by JAN JAN JAN performing Druk My Vas (Official Audio). (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Boerboel Wear (Pty) Ltd http://vevo.ly/4IAuiv
SAUK Radio Nuus vir Maandag, 4 April 2016. Ons platform is gratis beskikbaar vir volksmense wat ‘n program wil aanbied of speel. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en […]
SAUK Radio Nuus vir Woensdag, 11 Mei 2016. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en weer berig 08h00 weeksdae Heerlike musiek […]
SAUK Radio Nuus berig vir Woensdag, 15 Junie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za Wil U op ons Nuus berigte of programme adverteer of borg? Ons sal die radio en webwerf advertensies vir U maak. RAAK BETROKKE: Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die […]
Noodberigte Vreeslike ongeluk op ou Pta pad, net anderkant brug na PFRETIEF SKOOL. Abnormale voertuig oor ander voertuie en rooi bakkie. Pad gedeeltelik versper East London: Protest action in Wilsonia SAUK Radio Nuus berig vir Maandag, 1 Augustus 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te […]
SAUK Radio Nuus berig vir Vrydag, 9 September 2016. Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio. My naam is Gottie Myburgh met die nuus in Afrikaans verkry van verskillende nuus skakels op die internet ens NUUS 1) Nuwe ANC-burgemeesters wil nie net die soustrein ry nie, maar ook duur, nuwe voertuie, en waarskynlik sal […]
Afrikaanse Slaaptydstories - TOE DIRK LAAT GEKOM HET - Oom Attie se Slaaptydstories
Hierdie is 'n voorlesing uit die karakterbouende boeke van Arthur Maxwell - Oom Attie se Slaaptydstories, gelees deur Richelle Pretorius.
Afrikaanse Slaaptydstories - TOE DIRK LAAT GEKOM HET - Oom Attie se Slaaptydstories
Afrikaanse Slaaptydstories - TOE DIRK LAAT GEKOM HET - Oom Attie se Slaaptydstories
Afrikaanse kinderstories voorgelees deur Richelle Pretorius
Ek lees ou gunsteling boeke voor wat nie meer in druk en te koop is nie. Op hierdie manier bly die stories behoue vir almal. Geniet dit!
[email protected]
"As Jy Weer Skryf" is the title track from Chris Chameleon's second Ingrid Jonker album and ninth solo album, "As Jy Weer Skryf." The album was released through Rhythm Records in South Africa in June 2011.
Directed by: Kyle Lewis
Produced by Brigitte Stanford
DOP: Roscoe Vercueil
Steadicam Operator: Faheemah Hendricks
FX/Editor: Blake Prinsloo
A DIRTY SOUL PRODUCTION
www.chrischameleon.com
Chris Chameleon's Theater Tour 2009 in Belgium and the Netherlands - DAY FOUR. In this edition, we see Chris during sound check at the Ancienne Belgique in beautiful Brussels, Belgium. October 15.
Downloadable and printable booklets available here that goes with these 80 videos - R2.74 per booklet:
https://teachingresources.co.za/vendors/your-afrikaans-friend/
Learn to read, understand and pronounce Afrikaans words and sentences. This is a free Afrikaans reading course for primary school students or anybody who wishes to learn the Afrikaans language. There are in total 80 short videos: Phases 1 to 8, with 10 videos in each phase. Phase 1 contains single words and from phases 2 onward, short sentences progressing to longer sentences in phase 8. English students will find this extremely easy to use, thanks to English translations and explanations visible on every screen.
Here are the themes for the videos as well as the links to the 8 different phases:
Phase 1 Playlist:
https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVum97Rwi8hth8ZwWd6RGsb4
Book 1 - Gesig / Face
Book 2 - Liggaamsdele / Body parts
Book 3 - Gesin / Immediate family
Book 4 - Familie / Family
Book 5 - Troeteldiere / Pets
Book 6 - Speelgoed / Toys
Book 7 - Klere / Clothes
Book 8 - Kos / Food
Book 9 - Groente / Vegetables
Book 10 - Vrugte / Fruit
Phase 2 Playlist:
https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVvomMRu0fKXrq_jLbPgX5hW
Book 1 - Die Baba / The Baby
Book 2 - Teenoorgesteldes / Opposites
Book 3 - Speel / Play
Book 4 - Higiëne / Hygene
Book 5 - Eet / Eat
Book 6 - Slaap / Sleep
Book 7 - Ontdek / Discover
Book 8 - Help / To Help
Book 9 - Geluide / Sounds
Book 10 - Sintuie / Senses
Phase 3 Playlist:
https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVv_srS5AFc_Q6QVU_qWJsPf
Book 1 - Wonings / Homes
Book 2 - My Kamer / My Room
Book 3 - Tuin / Garden
Book 4 - Leefkamer / Living Room
Book 5 - Kombuis / Kitchen
Book 6 - Badkamer / Bathroom
Book 7 - Eetkamer / Dining room
Book 8 - Stoep / Veranda
Book 9 - Motorhuis / Garage
Book 10 - Slaapkamer / Bedroom
Phase 4 Playlist:
https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVtAYWU35Db0WMhIkje4BH4s
Book 1 - My Boek / My Book
Book 2 - Die Bal / The Ball
Book 3 - Gevoelens / Feelings
Book 4 - Saam / Together
Book 5 - Oefening / Exercise
Book 6 - Brood / Bread
Book 7 - Winter / Winter
Book 8 - Lente / Spring
Book 9 - Somer / Summer
Book 10 - Herfs / Autumn
Phase 5 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVumKAUgH5x65aw5vSbGNZUM
Book 1 - Lees / Read
Book 2 - Sit
Book 3 - Eet / Eat
Book 4 - Loop / Walk
Book 5 - Lê / Lie down
Book 6 - Sien / See
Book 7 - Bou / Build
Book 8 - Tel / Count
Book 9 - Maak / Make
Book 10 - Ry / Ride
Phase 6 Playlist:
https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVuH5xUpN8wdteEKik2Zhn9C
Book 1 - Luister / Listen
Book 2 - Praat / Speak
Book 3 - Kyk / Look
Book 4 - Lees / Read
Book 5 - Teken / Draw
Book 6 - Skryf / Write
Book 7 - Dink / Think
Book 8 - Knip / Cut out
Book 9 - Loop / Walk
Book 10 - Maats / Friends
Phase 7 Playlist:
https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVvuj0ybC_Noq_uV5Wi-qDMt
Book 1 - Geld / Money
Book 2 - Massa / Mass
Book 3 - Lengte / Length
Book 4 - Inhoud / Content
Book 5 - Tyd / Time
Book 6 - Patrone / Patterns
Book 7 - Kleure / Colours
Book 8 - Vorms / Shapes
Book 9 - Plek / Place
Book 10 - Versamel / To Collect
Phase 8 Playlist:
https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVub5-3SosrWKeLf_Gwq_tMi
Book 1 - My Gesondheid / My Health
Book 2 - My Tande / My Teeth
Book 3 - My Hande en Naels / My Hands and Nails
Book 4 - My Hare / My Hair
Book 5 - My Oë / My eys
Book 6 - My Ore / My Ears
Book 7 - Neuse / Noses
Book 8 - My Tong / My Tongue
Book 9 - My Liggaam / My Body
Book 10 - My Voete / My Feet
Curriculum by Saretta Louw
Presented and compiled by Richelle Pretorius
[email protected]
This reading program is used by El Shaddai Christian School in Cape Town.
Music video by Ricus Nel performing I Recall a Gypsy Woman (Live in Pretoria, The Shack, 2017). (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/xKOzVB