0

Dinsdag, 5 April

SAUK Radio Nuus vir Dinsdag, 5 April 2016. Ons platform is gratis beskikbaar vir volksmense wat ‘n program wil aanbied of speel. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en […]
0

Donderdag, 12 Mei

SAUK Radio Nuus vir Donderdag, 12 Mei 2016. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en weer berig 08h00 weeksdae Heerlike musiek […]
0

Donderdag, 16 Junie

SAUK Radio Nuus berig vir Donderdag, 16 Junie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za Wil U op ons Nuus berigte of programme adverteer of borg? Ons sal die radio en webwerf advertensies vir U maak. RAAK BETROKKE: Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die […]
0

Dinsdag 2 Augustus

SAUK Radio Nuus berig vir Dinsdag, 2 Augustus 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins […]
sauklogo2
0

Dinsdag 20 September

SAUK Radio Nuus berig vir Dinsdag, 20 September 2016. Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio. My naam is Gottie Myburgh met die nuus in Afrikaans verkry van verskillende nuus skakels op die internet ens 1)’n Groot groep studente versper die hoofingang na die Universiteit van die Witwatersrand se kampus in Braamfontein in Johannesburg. Dit […]
Forum Nuus: Sowat 900 woon Skole Ondersteuningsentrum-kongres by
0
02:12

Forum Nuus: Sowat 900 woon Skole Ondersteuningsentrum-kongres by

’n Totaal van sowat 900 onderwysers en hoofde het vanjaar die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Onderwyskongres bygewoon. Die SOS het ’n groot verskeidenheid kundiges gekry om kongresgangers in die Wes-Kaap, Vrystaat en Gauteng oor uiteenlopende onderwerpe toe te spreek.
ESCS EDUFRIENDS – Phase 2 Book 4 (Higiëne / Hygiene) Teaching English Learners to Read Afrikaans
0
01:56

Learn Afrikaans – Phase 2, Book 4 (Higiëne / Hygiene) Teaching English Learners to Read Afrikaans

Downloadable and printable booklets available here that goes with these 80 videos - R2.74 per booklet: https://teachingresources.co.za/vendors/your-afrikaans-friend/ Learn to read, understand and pronounce Afrikaans words and sentences. This is a free Afrikaans reading course for primary school students or anybody who wishes to learn the Afrikaans language. There are in total 80 short videos: Phases 1 to 8, with 10 videos in each phase. Phase 1 contains single words and from phases 2 onward, short sentences progressing to longer sentences in phase 8. English students will find this extremely easy to use, thanks to English translations and explanations visible on every screen. Here are the themes for the videos as well as the links to the 8 different phases: Phase 1 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVum97Rwi8hth8ZwWd6RGsb4 Book 1 - Gesig / Face Book 2 - Liggaamsdele / Body parts Book 3 - Gesin / Immediate family Book 4 - Familie / Family Book 5 - Troeteldiere / Pets Book 6 - Speelgoed / Toys Book 7 - Klere / Clothes Book 8 - Kos / Food Book 9 - Groente / Vegetables Book 10 - Vrugte / Fruit Phase 2 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVvomMRu0fKXrq_jLbPgX5hW Book 1 - Die Baba / The Baby Book 2 - Teenoorgesteldes / Opposites Book 3 - Speel / Play Book 4 - Higiëne / Hygene Book 5 - Eet / Eat Book 6 - Slaap / Sleep Book 7 - Ontdek / Discover Book 8 - Help / To Help Book 9 - Geluide / Sounds Book 10 - Sintuie / Senses Phase 3 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVv_srS5AFc_Q6QVU_qWJsPf Book 1 - Wonings / Homes Book 2 - My Kamer / My Room Book 3 - Tuin / Garden Book 4 - Leefkamer / Living Room Book 5 - Kombuis / Kitchen Book 6 - Badkamer / Bathroom Book 7 - Eetkamer / Dining room Book 8 - Stoep / Veranda Book 9 - Motorhuis / Garage Book 10 - Slaapkamer / Bedroom Phase 4 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVtAYWU35Db0WMhIkje4BH4s Book 1 - My Boek / My Book Book 2 - Die Bal / The Ball Book 3 - Gevoelens / Feelings Book 4 - Saam / Together Book 5 - Oefening / Exercise Book 6 - Brood / Bread Book 7 - Winter / Winter Book 8 - Lente / Spring Book 9 - Somer / Summer Book 10 - Herfs / Autumn Phase 5 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVumKAUgH5x65aw5vSbGNZUM Book 1 - Lees / Read Book 2 - Sit Book 3 - Eet / Eat Book 4 - Loop / Walk Book 5 - Lê / Lie down Book 6 - Sien / See Book 7 - Bou / Build Book 8 - Tel / Count Book 9 - Maak / Make Book 10 - Ry / Ride Phase 6 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVuH5xUpN8wdteEKik2Zhn9C Book 1 - Luister / Listen Book 2 - Praat / Speak Book 3 - Kyk / Look Book 4 - Lees / Read Book 5 - Teken / Draw Book 6 - Skryf / Write Book 7 - Dink / Think Book 8 - Knip / Cut out Book 9 - Loop / Walk Book 10 - Maats / Friends Phase 7 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVvuj0ybC_Noq_uV5Wi-qDMt Book 1 - Geld / Money Book 2 - Massa / Mass Book 3 - Lengte / Length Book 4 - Inhoud / Content Book 5 - Tyd / Time Book 6 - Patrone / Patterns Book 7 - Kleure / Colours Book 8 - Vorms / Shapes Book 9 - Plek / Place Book 10 - Versamel / To Collect Phase 8 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVub5-3SosrWKeLf_Gwq_tMi Book 1 - My Gesondheid / My Health Book 2 - My Tande / My Teeth Book 3 - My Hande en Naels / My Hands and Nails Book 4 - My Hare / My Hair Book 5 - My Oë / My eys Book 6 - My Ore / My Ears Book 7 - Neuse / Noses Book 8 - My Tong / My Tongue Book 9 - My Liggaam / My Body Book 10 - My Voete / My Feet Curriculum by Saretta Louw Presented and compiled by Richelle Pretorius [email protected] This reading program is used by El Shaddai Christian School in Cape Town.
12189549_10153232709186716_8691009088510040972_n
0

Bos Oorlog Episode 4 Potgooi

Ou Herinneringe in die 4rde  episode van die bos/grensoorlog reeks wat 11 April 2016 uitgesaai was. As jy ‘n storie het om te vertel. of lewer  kommentaar  of stuur vir my ‘n epos by [email protected] dan word dit ingesluit in die volgende program oor die Bosoorlog  Maandae aande om 8nm op SAUK Nuus Radio. Jy kan jou […]
0

Dinsdag, 24 Mei

SAUK Radio Nuus vir Dinsdag, 24 Mei 2016. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za Wil U ons Nuus berigte borg? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- […]
0

Vrydag, 1 Julie

SAUK Radio Nuus berig vir Vrydag, 1 Julie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie […]
0

Woensdag 17 Augustus

Noodberigte Steelpoort/Burgersfort/Lydenburg Onluste en Misdaad:                                                                                                     […]
musiek – top 20
0

Jou Top 20 vir die week, met ‘n paar verassings.

Hier is jou Top 20 vir hierdie week. En wat ‘n verrasing het ons nie in die week se keuses nie. Ruan Josh en Franja du Plessis is nommer 1 die week met hulle liedjie “Ek wil lewe”, hierdie broer en suster trio mag maar sing. Hoop om hulle vir ‘n hele paar weke op […]
Chris Chameleon 2009 Theater Tour: Days 34 & 35
0
03:33

Chris Chameleon 2009 Theater Tour: Days 34 & 35

Finally, two days off in a row! Chris' friends come and visit in Soest - they check out the botching of the South African national anthem (http://www.youtube.com/watch?v=AxAc6O_WBFE) and just have a good ol' time in the woods and Chris drinks a beer. November 14 & 15. Part of the Chris Chameleon Theater Tour to Belgium and the Netherlands.
Wie is die Suidlanders? / Who are the Suidlanders?
0
03:35

Ricus Nel – Boesmanland

Music video by Ricus Nel performing Boesmanland. (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/xMZgO5
Nommer Asb Seisoen 1 Episode 20
0
36:53

Nommer Asb Seisoen 1 Episode 20

Episode 20 Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980). Komedie geskep deur Albie Venter vir SAUK2. Hierdie gewilde Afrikaans reeks volg die lewens van die De Waal -familie, vriende en mededingers in die klein dorpie Overberg. Die skinderbek in die dorp, Tant Lissie, spandeer die grootste deel van haar dag deur […]