[Luister] Springbokke teen Wallabies, Curriebeker en Pro14
Op die vooraand van dié jaar se eerste kragmeting tussen die Springbokke en die Wallabies in Perth, voorspel Hennie Koortzen en Wynie Strydom Suid-Afrika se kans om die wedstryd te wen. Hulle kyk ook na die stand van sake in die Curriebeker-toernooi en bespreek die Pro14-liga.
Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!, vir die jongste sportnuus.
(Visited 25 times, 1 visits today)
