Karlien van Jaarsveld – HANDE (Official Music Video)

HANDE is die eerste musiekvideo vanaf my UITKLOPHOU album wat ons geskiet het.
Ons het 17 ure ver van Pretoria af gaan skiet op soutpanne in Verneukpan!
Weirdste naam vir ‘n plek ooit.
Daar is NIKS! Kilometer van NIKS! Maar mooi. Ongelooflik mooi.

HANDE is GrootFM se liedjie van die jaar 2013

Hoop julle geniet HANDE

(Visited 8 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.