Uncategorized83 Videos

Radio Jacaranda FM onder skoot oor omroeper se rassistiese uitlatings

Jacaranda FM is onder skoot na beweerde rassistiese uitlatings deur ’n omroeper. Die vakbond Solidariteit het Dinsdag bevestig dat hy aan die radio geskryf het oor die saak. Die vakbond sê hy het gevra vir die klank- materiaal waarin omroeper Tumi Morake glo die gewraakte uitlatings gemaak het. Solidariteit sê: “Dit volg nadat Morake na […]
musiek – top 20 4
0

TOP 20 – week 11 September 2017

Hier is jou Top 20 vir hierdie week. Met Steve Hofmeyr se nuwe cd, SKREE, wil ons hom ook net verwelkom by ons met sy liedjie “Feeslied”. SKREE sal Steve se 30ste album wees. En vir die Karen Zoid aanhangers is daar goeie nuus, sy bly vir die derde keer in die nommer 1-posisie met […]
0

RAIN Summit: How Can Radio Get A Slice Of Smart Speaker Pie.

Smart speakers are the buzziest new technology in audio. At Tuesday’s RAIN Summit in Austin, a panel of broadcasters and tech experts tackled the hot topic of how radio can occupy a prominent seat at the smart speaker table. Step one, the panel agreed, is developing the necessary “skills” that put radio brands on Amazon’s […]
0

Lianie May vier ’n dekade met haar nuwe solo-album

Dit het alles begin ná ’n optrede van die groep Eden in Oranjeville. Lianie May het ’n oudisie afgelê in ’n kleedkamer. Johan Vorster en Sean Else het haar toe genader om by Mozi-rekords aan te sluit, waarna sy haar debuut-album in 2007 uitgereik het. Nou is dié Jy soen my nie meer nie sangeres […]

[Luister] Springbokke teen Wallabies, Curriebeker en Pro14

Op die vooraand van dié jaar se eerste kragmeting tussen die Springbokke en die Wallabies in Perth, voorspel Hennie Koortzen en Wynie Strydom Suid-Afrika se kans om die wedstryd te wen. Hulle kyk ook na die stand van sake in die Curriebeker-toernooi en bespreek die Pro14-liga. Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria […]

Steve Hofmeyr se nuwe album binnekort op die rak

Steve Hofmeyr het baie om te vier. Sy 30ste album is pas opgeneem, hy het sy 11de boek vrygestel en op 53 weer pa geword. Dit is juis vir hierdie redes dat Feeslied ’n baie gepaste eerste enkelsnit vir sy nuwe album, SKREE, is. Sy dubbel-platinumalbum, Country, was in 2016 een van die topverkopers in […]

Sonstorm: TV, internet en selfone dalk geraak

Foto: Sansa Die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimte-agentskap (Sansa) het gesê die grootste sonvlam wat in die afgelope tien jaar vrygestel is, kan Vrydag probleme veroorsaak met tegnologiese stelsels. Catherine Webster, woordvoerder van Sansa, het in ʼn verklaring gesê die eerste sonvlam is Woensdagmiddag vrygestel, gevolg deur die grootste sonvlam die afgelope tien jaar sowat drie uur […]

[Luister] Vuurvreters: Episode 85

Foto: pixabay.com Mooigesig se mense wil skielik nie deel van ’n spesifieke selfoonfotoversameling word nie. Hoekom nie? Wie begin ’n lelike gewoonte daarvan maak om sy/haar mond verby te praat? Wat presies is Vuurvreters? Vuurvreters is Maroela Media se radiovervolgverhaal van 24 weke, wat op 35 gemeenskapsradiostasies landswyd uitgesaai word te danke aan borge, soos […]

Neem deel: Afrikaans is #onmisbaar

Grafika: Kobus Galloway, Idees vol Vrees Het jy al hieraan gedink … Wat van Afrikaans is vir jou onmisbaar? Afrikaans.com, ʼn platform wat poog om alles oor Afrikaans op een plek byeen te bring, het met ʼn interessante veldtog begin om Suid-Afrikaners opnuut bewus te maak van die waarde en nut van Afrikaans vir verskillende […]

[Luister] Vuurvreters: Episode 84

Foto: pixabay.com Agent Henry Vogel is opgewonde. Hy glo vas hy het ’n belangrike deurbraak gemaak. Wie verras ouma Leonie Verster en waarmee nogal? Wat presies is Vuurvreters? Vuurvreters is Maroela Media se radiovervolgverhaal van 24 weke, wat op 35 gemeenskapsradiostasies landswyd uitgesaai word te danke aan borge, soos attooh!, met ʼn hart vir Afrikaans […]

Verslag oor KZN-onkologie-eenheid dán bekend

Foto: pixabay.com Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, het Woensdag laat hoor sy departement sal Vrydag die forensiese verslag ontvang van die oudit oor die redes waarom twee radioterapie-masjiene in die Addington-hospitaal in KwaZulu-Natal gebreek het. Die feit dat dit nooit herstel is nie, het gelei tot die dood van honderde kankerpasiënte. Hy het die uitlating […]

Twee beseer tydens twee kleinhoewe-aanvalle

Die toneel in Hammanskraal. Foto: Verskaf. WAARSKUWING: Die foto’s in die berig is grafies van aard en kan sensitiewe lesers ontstel. Twee afsonderlike kleinhoewe-aanvalle het hulle Dinsdag in Noordwes en Gauteng afgespeel. Die eerste aanval het noord van Potchefstroom in die Rysmierbult-omgewing langs die R501 plaasgevind. Kapt. Amanda Funani, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media […]

[Luister] Vuurvreters: Episode 83

Foto: preloved.co.uk Skielik is daar weer ’n rolbal. Waar duik dit op? Waarmee hou die Chinees hom besig? Wie is so knaend op sy spoor? Wat presies is Vuurvreters? Vuurvreters is Maroela Media se radiovervolgverhaal van 24 weke, wat op 35 gemeenskapsradiostasies landswyd uitgesaai word te danke aan borge, soos attooh!, met ʼn hart vir […]

35 wenke om veilig op jou plaas te wees

Argieffoto AfriForum as burgerregte-waghond is nou betrokke by die stryd teen gewelddadige plaasaanvalle en -moorde in Suid-Afrika. Dit wil voorkom of 2017 een van die bloedigste jare nóg kan wees met tot dusver meer as 278 aanvalle waarin 56 mense dood is. AfriForum kry gereeld navrae van die publiek en sy lede oor wat die […]

[Luister] Vuurvreters: Episode 82

Foto: pixabay.com Diamante het baie vriendskappe al laat sneuwel. Maar is dit in dié geval egte of nagemaakte diamante? Dit bly die kwelvraag. Wat presies is Vuurvreters? Vuurvreters is Maroela Media se radiovervolgverhaal van 24 weke, wat op 35 gemeenskapsradiostasies landswyd uitgesaai word te danke aan borge, soos attooh!, met ʼn hart vir Afrikaans en […]

Van Kuruman tot Cootamundra – die lied van ʼn volk in ‘verstrooiing’

Dr. Dirk Hermann saam met Carl Koekemoer, die eienaar van Biltong en Boerewors in Australië. Foto: Verskaf. Ons land in die pragtige stad Sydney. Ons beleef die Sydney-operahuis, die Sydney-hawebrug, watertaxi’s en talle ander goed wat nie aan ons in Suid-Afrika bekend is nie. Daar is tog dinge wat bekend is, soos die Britse argitektuur […]

Suid-Korea reageer op Noord-Korea-ontploffing

Die Noord-Koreaanse diktator, Kim Jong-un, tydens ʼn militêre optog in Pyongyang, Noord-Korea (15 April 2017). Foto: AP Photo/Wong Maye-E, File Suid-Korea het Maandag ‘n gesimuleerde aanval op Noord-Korea se kerntoetsplek uitgevoer in reaksie op Pyongyang se ontploffing van ʼn beweerde waterstofbom Sondag.  Die Suid-Koreaanse weermag het Maandag gesê hy het aanduidings waargeneem dat Noord-Korea vir […]

Free hearing test! Deaf Awareness Month – September 2017

In acknowledgement of global Deaf Awareness Month in September, hearX will be working with several media partners to promote ear health using our hearDigits self-screening test. The hearDigits widget will be given to them free of charge for the month of September to embed on their websites so that listeners and readers can screen themselves […]

#SKOOLMETDIEBESTEGEES – 25 Augustus Maragon Olympos

Volgens die woordeboek beteken wow “Expressing astonishment or admiration. A sensational success. Impress and excite (someone) greatly.” En dan kan ons met volle oortuiging sê dat alles aan Vrydag, 25 Augustus 2018 WOW was! Die #GROOTontbyt het vanoggend die #WOWtelethon vir #WOWcharity om 06:00 afgeskop en net daarna het die GROOT-gees-span saam met Ruben Delmage […]

Sorg die versorgers

Ons harte is sag vir die weerlose kinders en bejaardes in ons gemeenskap, maar ons vergeet soms om om te sien na die persone wat elke dag in die versorgingsrol staan! As hulle die dag uitbrand of nie meer kans sien nie, het ons eintlik baie groter moeilikheid! Deur een juffrou bietjie te bederf of […]