Uncategorized83 Videos

#SKOOLMETDIEBESTEGEES – 18 Augustus Hoërskool Hans Moore

Die Moories het die oggend afgeskop met ‘n toekenning deur Ruben Delmage vir die #SKOOLMETDIEBESTEMUFFINS maar gou het die leerlinge van Hoërskool Hans Moore vir ons gewys dat hulle ook M-O-V-E-S het! En toe die son begin om ons yssssssssskoue voete en gevriesde hande bietjie te ontdooi kon ons saam met die Moories en die […]

Boekejol en Filmrolfees omroeperwerkswinkel!

Boekejol en Filmrolfees in samewerking met Groot FM 90.5 en Maroela Media het vandag ‘n 3-ure omroeperswerkswinkel aangebied. ‘n Verskeidenheid onderwerpe is bespreek, beoefen en beproef, o.a. Musiek deur Izaan Steenkamp, Verslaggewing deur Lindie Strydom, Nuus deur Francois Botha en Susan Botha, Onderhoudvoering (impromptu) deur Cyril Blackburn en Pieter Cloete, Onderhoudvoering (in diepte) met Su-an […]

Bodyography werkswinkel vir die GROOTfm meisies!

Placecol Skin Care Clinic & Hair Glenfair het op Vrydag, 11 Augustus  vir al die Groot FM 90.5-meisies ‘n Bodyography werkswinkel aangebied vir #Vrouedag. Dankie Placecol Glenfair vir al die mooi-maak-wenke en dat elkeen van ons vanmiddag BAIE MOOIER huis toe kan gaan…

#SKOOLMETDIEBESTEGEES – 11 Augustus Hoërskool Garsfontein

GROOTfm 90.5 het op Vrydag, 11 Augustus by Hoërskool Garsfontein gaan kuier vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES. Dis een ding om gees te hê met voete wat stamp, liedjies wat tot in Centurion weergalm en hande wat ritmies geklap word, maar om gees in jou hart te voel met ‘n traan wat teen jou wang afloop as die […]

Die GROOT Ontbyt vier 2 jaar!

Dit verg meer as spek en eiers om ‘n heilsame ontbyt in te kry. Die GROOTontbyt is die botter op jou brood en die volroom in jou koffie. Ons vier saam met ons gehoor ‘n gedekte ontbyttafel van 500 episodes en 2 jaar! Kom sit elke weeksdag saam met ons aan, waar jy kyk op […]
saukradiologo
0

Musiek van die 70’s en 80’s elke Donderdag op SAUK RADIO met Gottie Myburgh

Skakels om na SAUK Radio te luister. Luister met:  Android: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3  BlackBerry: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3  iPhone: http://radio.sauk.mobi:2199/tunein/saukradio.pls Rekenaar vanaf ons tuisblad: www.t.v.co.za Skakel elke Saterdagmiddag in op SAUK Radio en luister na sport tellings soos dit gebeur en na heerlike musiek elke dag heeldag! Gesels saam in die Klets kamer op ons tuisblad: https://sauktv.com/ waar die radio […]