SAUK Radio164 Videos

radio – top 20 2
0

Hier is jou Top 20 vir week 2 Oktober 2017

Hier is jou Top 20 vir hierdie week. Appel val uit hierdie week en Caroline Grace spring na die eerste plek on die lys. Bok van Blerk en Appel ook bekend as Christoph Kotzè, se liedjie “Lemoene”, maak die week sy toetrede tot die Top 20. Die musiekvideo vir die liedjie is reeds meer as […]
image-.jpg
0

Haar stem mag dalk stil wees, maar sy sal nooit vergeet word nie:- Janita Claassen

Op 24 Oktober 2005 het Suid-Afrika een van die gewildste Afrikaanse kunstenaars verloor toe Janita Claassen aan kanker oorlede is.

Janita is op 30 April 1947 op die Noord-Kaapse dorp Warrenton gebore. Sy het matriek behaal aan die Hoërskool Vereeniging en daarna BA (HOD) aan die destydse Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys gestudeer.

Sy het byna nege jaar lank skoolgehou. In 1976 het sy ’n oudisie geslaag om in ’n koffiehuiskonsert op televisie op te tree, maar dit was eers toe die Musiek-en-Liriekbeweging in 1979 ontstaan het dat sy in die musiekbedryf beland het.

In daardie jare het die bekende sanger Jannie du Toit musiekaande by sy huis naby die dieretuin in Pretoria gehou, en Janita was deel van die groep. Een van Janita se gereelde liriekskrywers, Babs Pretorius, het die woorde van een van die snitte op Jannie se debuutalbum, Liedjie vir jou, naamlik “Magnoliadal”, geskryf. Jannie is goed bevriend met Babs

SAUK Radio Rooster Vir Maandag aand 11 Julie 2016

  7nm  Werksoek met Pieter van Zyl Indien jy werksoek of werk wil aanbied gaan na www.V.co.za Vonkie Pieter by [email protected] WA/SMS 0795116488 8nm –  Bosoorlog reeks met Corrie Slabbert Ons bring Hulde Ons Dapper Helde wat die hoogste Offer betaal het mag nooit vergeet word nie 9nm – Ons lewende erfenis met Pieter van […]
0

Last Push For Radio To Move To Online Public Files.

The countdown is on for all full-power radio stations to move their public inspection files online. The Federal Communications Commission has ordered all stations to shift to an online file on the FCC’s searchable portal website by March 1. It’s the last wave of stations to make the switch. Television stations began posting their public files online in 2012 and radio stations in the top 50 markets followed in 2016. For the final group converting over to the FCC’s web portal, the largest headache has been technical. “The single biggest question that we are getting isn’t what do I upload or anything along the traditional lines, it’s I can’t get the system to work—and as a result people can’t get even started in the process and it’s been incredibly frustrating,” said Fletcher Heald & Hildreth attorney Scott Flick on a recent webinar hosted by several state broadcast associations. It’s a good reason for stations not to put off the process until the last minute.
image-.jpg
0

Daar is ‘n lekker bederfie vir Brendan Peyper se aanhangers

Die spiertier sanger, Brendan Peyper, bederf sy aanhangers weer ’n keer. Voor die uitreiking van ’n nuwe album, reik hy weer ’n eksklusiewe weergawe van sy huidige album, Hy Loop Oop, uit.

Nes sy vorige eksklusiewe uitreiking van sy debuut-album, Stop, Wag, Bly Nog ’n Bietjie, kan aanhangers uitsien na verskeie verrassing. Die eksklusiewe album bevat twee nuwe snitte en ’n data disc met drie musiekvideo’s asook aflaaibare muurpapier vir jou rekenaar.

Die twee nuwe snitte heet, Klim Jou Everest, en We Got Forever. Eersgenoemde is ook sy nuwe enkelsnit wat binnekort op radiostasies reg oor die land gehoor sal kan word.

Brendan het ook die liedjie vir die eerste keer lewendig opgevoer tydens vanjaar se Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) op Oudtshoorn. Facebook-gebruikers is gaande oor die liedjie en het met verskeie hartjiegesigies emoticons gereageer.

“Sjoe, ongelooflik. Geen woorde op die oomblik,” het een van sy aanha

0
03:06

Steve Hofmeyr featuring Demi Lee Moore – Amanda

Steve Hofmeyr featuring Demi Lee Moore – Amanda Steve Hofmeyr on iTunes : http://bit.ly/SteveHofmeyr Volg vir Steve op Facebook : http://www.facebook.com/Steve.Hofmeyr Twitter : http://www.twitter.com/Steve_Hofmeyr WWW : http://www://www.SteveHofmeyr.co.za Google+ : http://bit.ly/SteveGooglePlus
safeimage
0

Musiek Mandjie met DJ Uiltjie, Saterdae om 7nm op SAUK Radio

SAUK Radio bied aan Musiek Mandjie met DJ Uiltjie om 7nm op Saterdag. U mag dit nie misloop nie. Hou pen en papier byderhand – hy speel 10 – 12 liedjies waarin letters in woorde deel is van ‘n leidraad en jy moet ‘n sekere letter van die woord vat om aan die einde ‘n […]
musiek – top 20 4
0

SAUK Radio se Top 20 vir hierdie week !!

Die lysie van die Top 20 op SAUK Radio het nie veel verander nie, maar daar word gekompeteer vir die no 1 gleuf. Die dames ‘kraai nog koning’ op die ranglys. Refentse skiuf op na nommer 6 met hulle liedjie “Vuil Vanderbijl”. Kom ons ondersteun ons kunstenaars, en hou aan met stem, wie weet watter […]
top 20 logo jpeg
0

Top 20 vir die week: 26 Februarie 2018

Die Afrikaanse sangeres Liezel Pieters se jongste enkelsnit “Sing jou hart uit”, is maar onlangs uitgereik en pronk reeds op treffersparades landwyd. Die liedjie betree die week se Top 20 op nommer 19. Die musiekgroep Anders se liedjie “Bruid”, wat ook die title van hul jongste album is, neem die week die nommer 1-posisie in.
image-.jpg
0

Top 20 vir die week: 18 Junie 2018

Aan al die Vaders wat ons berigte volg hoop julle het ‘n wonderlike dag gehad en dat julle sommer lekker bedref was. Jay behou sy eerste posisie hierdie week met sy liedjie “Lê ‘n bietjie langer”. Elandré spring ook op na die 3de posisie met sy treffer “Honderd duisend maal”. Ons het ook ‘n nuweling […]
0

Vrydag1 Julie 2016

SAUK Radio Nuus berig vir Vrydag, 1 Julie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins […]
photo
0

Nuwe Kunstenaar: Petra Mans met “As Musiek Groen Was”

Petra se einddoel is om erken te word as ‘n gerekende kunstenaar en leef haar daarin uit met haar sang en verhoogvertonings. Die omvang van haar stem se vermoëns laat ‘n diverse repertoire toe, in verskeie genres: ballades, ligte Jazz, Blues, kabaret, popmusiek, Gospel, sterk ballades en ‘n bietjie Country. Petra sing in Afrikaans en […]
musiek – top 20 4
0

Hier is jou Top 20 vir die week van 16 Oktober 2017

Hier is jou Top 20 vir hierdie week, met ‘n paar verassings. Die Afrikaanse sangers Leah en Jo Black se liedjie “Nooit alleen” betree die week se Top 20 in die tiende plek. Manie Jackson betree die Top 20 die week, wie weet wat met sy treffer gaan gebeur. Kyk ek moet sê dat elke […]
0

Stellenbosch: Mozart “Magic Marriage Madness”

Mozart se skatkis van komposisies is van die mees geliefde musiek ter wereld en in hierdie produksie word die bekendste arias uit `Magic Flute`, `Marriage of Figaro` en `Cosi fan tutte` gehoor. THREE of UCT`s Opera School`s most talented young stars perform a mosaic of OPERA scenes from Mozart. Date:- 2nd March 2018 Time:- From 20:15 until 22:00
image-.jpg
0

Stellenbosch Universiteitskoor @ Hermanus

Die Stellenbosch Universiteitskoor is een van Suid-Afrika se mees gerekende Jeugontwikkelingsprogramme en koorgeselskappe. Hulle het die laaste 82 jaar hulle merk gemaak en het oor die wereld die laaste paar jaar as Wenners by internasionale koorkompetisies uitgetree.

Datum:- 12 Augustus 2018

Tyd:- 14:30

Prys:- R130.00, Vriende Van Die Kalfiefees: R123.50


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Hermanus ?? kliek hier !!


Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SA Radio

saukradiorooster Julie2016
0

SAUK Radio Rooster

Kuier saam op die volgende skakels Gesels saam op ons Skype klets sluit aan by die groep met die skakel https://join.skype.com/jDw5PgytF26M Gesels saam in die Klets kamer https://sauktv.com/ waar die radio ook speel Dis sommer maklik om saam te kuier klik op die radio skakel bo aan die blad of op die rooi app radio skakeltjie […]