SAUK Radio Rooster Vir Maandag aand 11 Julie 2016
7nm Werksoek met Pieter van Zyl
Indien jy werksoek of werk wil aanbied gaan na www.V.co.za
Vonkie Pieter by [email protected] WA/SMS 0795116488
8nm – Bosoorlog reeks met Corrie Slabbert
Ons bring Hulde
Ons Dapper Helde wat die hoogste Offer betaal het mag nooit vergeet word nie
9nm – Ons lewende erfenis met Pieter van Zyl
Gesels oor alles wat deel uitmaak van ons erfenis van die bestaan van die mensdom tot nou
10nm tot 1vm – Nagskof met Jaco Viljoen
Spookstories lekker kuier en lekker musiek
Gesels saam op ons Skype klets sluit aan by die groep met die skakel https://join.skype.com/jDw5PgytF26M
Gesels saam in die Klets kamer https://sauktv.com/ waar die radio ook speel
Dis sommer maklik om saam te kuier klik op die radio skakel bo aan die blad of op die rooi app radio skakeltjie lings op die blad of sommer op tunein wat werk op alle selfone, android, tablet of rekenaar. Luister enige plek enige tyd wêreldwyd waar jy internet opvangs het
Skakels om na die radio te luister:
http://radiostart.co.za:9954/listen.pls
Blackberry skakel: https://sauktv.com:9954/;listen.mp3
http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/
Wil jy ‘n omroeper by SAUK Nuus Radio wees? Het jy ‘n program wat jy wil aanbied? Wil jy opnames maak oor sake van belang vir die Volk? Of wil jy jou besigheid oor die lug adverteer – Help ons om ons erfenis terug te neem! kontak ons by [email protected]
http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/





