Bestel blomme aanlynOrder flowers online

Geskiedenis78 Videos

musiek – top 10 logo
0

SAUK se Top 10 – met geen verandering vir die week !!

Het jy al na die liedjie van Lance James geluister, nog nie ??? Wel gaan kyk of jy daardie liedjie kan kry, dit is ‘n wonderlike stukkie musiek van die oorspronklike Engelse sanger. Hier is die Top 10 vir SAUKRadio, soos genoem met geen verandering nie. Moontlik kan jy dit verander, stem vir jou gunsteling […]

Geskiedenis 7 September

Inleiding Dit was gister 50 jaar gelede dat dr. HF Verwoerd die middag om veertien minute oor twee deur die sluipmoordenaar Tsafendas in die Volksraad in Kaapstad vermoor is. Suidland Media sê in ‘n huldeblyk dat daarmee ‘n einde gemaak is aan die lewe van een van die grootste staatsmanne van die twintigste eeu, en ‘n […]

Geskiedenis 31 Augustus

Die epiese stryd tussen Boer en Brit iets meer as ’n eeu gelede vorm die agtergrond van die geroemde musiekblyspel Ons vir Jou Suid-Afrika, geskryf deur Deon Opperman in samewerking met Sean Else, met musiek deur Johan Vorster. Vanweë die suksesvolle speelvakke van die stuk in die Staatsteater in Pretoria, is dit geleë dat ook jong Suid-Afrikaners […]
nonnie delarey
0

Aktueel Die fenominale Boervroue 22 Augustus 2016

Die Boervrou Die geskiedenis van die Boervrou is ‘n handleiding tot die liefde vir God, Volk en Vaderland. Wat beteken God, Volk en Vaderland? Dit is ‘n liefde, ‘n begeerte, onbeskryflik groot vir iets wat eg en uniek is. GOD is die begin punt van dit waarin ons glo, sonder Hom is ons niks. Ons […]

Geskiedenis 24 Augustus

Piet Retief PIETER MOURIETS (PIET) RETIEF sou dié samebindende leier van die Groot Trek kon geword het, as dit nie was dat die Voortrekkers sulke inherente individualiste was nie. Hoogs bekwaam en geëer, sou die mantel van goewerneur wel dadelik op hom val die oomblik toe hy hom by die ander trekkers aansluit, maar hierdie aanwysing […]

Geskiedenis Woensdag 17 Augustus

Dit is opvallend dat baie vroue wat die Kaap bereik het, op ‘n ongewenste manier, naamlik as verstekelinge op skepe aangekom het. Waarskynlik moet dit toegeskryf word aan desperaatheid om die armoede en swaarkry van hul vaderland te ontvlug. Dit het ongetwyfeld ‘n hoë mate van persoonlike moed vereis om die gevaarlike seereis na die […]

Geskiedenis 10 Augustus

Die eerste Britse besetting duur van 1795 tot 1803. ‘n Britse vloot onder admiraal Elphinstone met troepe onder die bevel van generaal Craig kom in Junie 1795 in Simonsbaai aan. Gerugsteun deur ‘n brief van Willem V, die Prins van Oranje, uit Engeland, versoek hulle om die Kaap in beskerming te neem teen ‘n moontlike […]

Geskiedenis 3 Augustus

Die vroeë geskiedenis van die Kaapkolonie Jan van Riebeeck het uit Nederland op 24 Desember 1651 met vyf seilskepe, De Drommedaris (die vlagskip), De Reijger en De Goede Hoop vertrek. Die drie skepe seil Tafelbaai op 6 April 1652 binne en op 8 April gaan Van Riebeeck aan wal. De Walvis en De Oliphant, wat […]

Geskiedenis 27 Julie

Vasco da Gama (1460 of 1469 – 1524) was ‘n Portugese ontdekkingsreisiger en die leier van die eerste ekspedisie van Portugal na Indië. Min is oor sy jeug en vroeë volwassenheid bekend, maar daar word aanvaar dat Vasco da Gama as jong man sterrekunde,wiskunde en navigasie geleer het. In 1492 is hy deur koning Johan II van Portugal as seeoffisier aangestel en gestuur om Franse skepe langs die kus […]
posseel wat vir 1988 5 eeu fees uitgereik is
0

Ons Geskiedenis – 20 Julie 2016

Geskiedenis vervolg van vorige week 13 Julie 2016 In 1441 het die kaptein van een van Hendrik se ekspedisies by Cabo Branco (nou Mauritanië), aan die weskus van die Boog van Afrika, volgens sy opdrag goudstof en fynsout gekoop. Toe sy matrose egter 112 Afrikane vang en na Portugal ontvoer om teen ’n groot wins […]
SA voor 1652
0
07:48

SA voor 1652

Suid Afrika voor 1652. 1487 The Portuguese explorer Batholemeu Dias sails down the coast to reach southern Angola. He later lands at present-day Walvis Bay and soon after at Lüderitz Bay. 1488 Dias succeeds in circumnavigating the Cape, naming it “Cabo de Bõa Esperança” or the Cape of Good Hope. This is a major breakthrough […]
2 mas karveel
0

Geskiedenis: Bartolomeu Dias – Die stormheld van Goeie Hoop

Bartolomeu Dias – Die stormheld van Goeie Hoop Bartolomeu Dias en sy manne was, volgens die heersende beskouing, die eerste Westerlinge wat in Suid-Afrika voet aan wal gesit het. Maar in sy lewe was Dias ’n onbesonge mens. Hy is trouens so gering geag dat daar in oorblywende dokumente uit sy tyd omtrent niks van […]