Afrikaanse musiek946 Videos

Jimmy Rayson met Dan Hill & Sy Orkes – Waarom (Why)
0
02:45

Jimmy Rayson met Dan Hill & Sy Orkes – Waarom (Why)

James Richard William Rayson is op 13 Desember 1923 in Wynberg, Kaapstad gebore waar sy pa werksaam was by die destydse Spoorweë & Hawens. Die familie het later verhuis na Mosselbaai waar Jimmy in skoolkonserte en tydens byeenkomste van die debatsvereniging gesing het. Na matriek het hy aangesluit by die Weermag en het tydens die […]
Chris du Toit – Ek wandel saam met U (Just a closer walk with Thee)
0
02:08

Chris du Toit – Ek wandel saam met U (Just a closer walk with Thee)

Christoffel Nicolaas du Toit is op 13 Julie 1929 in Bloemfontein gebore, maar sy ouers het na Johannesburg verhuis toe hy 3 jaar oud was. Hy het waarskynlik sy musiektalent van sy moeder geërf en het toevallig daarvan bewus geword nadat hy op ‘n kitaar begin tokkel het wat deur ‘n oom, wat tydens die […]
Jurie Ferreira met Nico Carstens & Sy Orkes – Laat God vir jou lei
0
02:47

Jurie Ferreira met Nico Carstens & Sy Orkes – Laat God vir jou lei

Johannes Jurgens Ferreira is op 3 Maart 1921 in Ventersdorp in die Noordwes Provinsie gebore. As kind het hy en sy tweelingbroer, Ben, gereeld saam met hulle pa, Jurie Ferreira Sr, gesing terwyl hy hulle op die kitaar begelei het. In 1936, as 15-jarige, het Jurie se pa hom Johannesburg toe geneem vir sy eerste […]
Die Vier Transvalers – Ek is mama se kind-wals
0
02:53

Die Vier Transvalers – Ek is mama se kind-wals

Die Vier Transvalers was: 1. Faan Harris – konsertina 2. Frans Ebersohn – kitaar 3. Sewes van Rensburg – kitaar 4. Bossie Bosman (bas) tjello Die liedjie (ook bekend as die Duitswes-wals) het te make met Suid-Afrikaanse soldate se inval in die destydse Duitswes-Afrika, kort na die begin van die 1ste Wêreldoorlog in 1914. Op […]
Leonore Veenemans – Liefste Madelein
0
02:54

Leonore Veenemans – Liefste Madelein

Leonore Veenemans is op 16 Februarie 1935 op Witbank gebore as Leonora Mona Veenemans. Nes Leonore is haar suster, Barbara, ook ‘n baie bekende en gewilde operasangeres, en haar broer, Bennie, het as jong seun verskeie plaatopnames gemaak. Leonore het op skool reeds in konserte en operettes gesing. Die gesin het later na Benoni verhuis […]
Glenys Lynne – Vanaand
0
03:08

Glenys Lynne – Vanaand

Glenys Lynne Mynott is op 5 Mei 1945 in Boksburg gebore. As kind het sy ballet klasse en klopdanse geneem, en vanaf die ouderdom van 12 het sy met sanglesse by Al Preston in Johannesburg begin. Sy het haar eerste talentkompetisie, die landwye “Search For Talent”, gewen toe sy 14 jaar oud was, en haar […]
André – Ek is verlief op jou
0
02:34

André – Ek is verlief op jou

André Allen is in 1941 in Kaapstad gebore as Basil Robert Schmidt. Hy het op 3-jarige ouderdom reeds begin sing, en het op 5 sy eerste uitvoering by St Bridget’s Convent in Kaapstad gelewer. Later jare het hy ook gereeld as sopraan tydens konserte opgetree by Marist Brothers Junior School. Op 12-jarige ouderdom het hy […]
Jo Black – Ek Sal Nie Bang Wees Nie (Official Music Video)
0
04:47

Jo Black – Ek Sal Nie Bang Wees Nie (Official Music Video)

“Official Music Video for “”Ek Sal Nie Bang Wees Nie”” by Jo Black. Download or stream here – https://selectmusiek.lnk.to/ESNBWN Follow Jo Black on Social Media: Facebook – https://www.facebook.com/JoBlack8 Instagram – https://www.instagram.com/joblack8?igsh=aGpnOWNub29mNWg5 TikTok – https://www.tiktok.com/@joblack8?_t=ZS-8zOKKcNVlpw&_r=1 Music Video: Gerduan Kemp Productions Director/DOP: Gerduan Kemp Grip/Production Assistant: Richardt Oliver Editing: Gerduan Kemp, Richardt Oliver Color Grade: Gerduan Kemp […]
Gerrie Snyman & Die Harmoniste – Hou jou roksak
0
02:13

Gerrie Snyman & Die Harmoniste – Hou jou roksak

Gerrie Snyman is op 26 April 1906 in Greymont, Johannesburg, gebore. Op tienjarige ouderdom het hy begin traporrel speel, en kort daarna ook klavier, kitaar, konsertina, Hawaiiese kitaar, trekklavier en saksofoon leer speel. Na skool het hy hom bekwaam as ‘n skrynwerker, en in 1925 het hy sy eerste orkes gestig. Hulle het gereeld in die Labour Party Club (destyds op die hoek van Harrisson- en Kerkstraat in Johannesburg) opgetree. In 1930 en 1931 het hy sy eerste opnames gemaak vir die plate-reus “His Master’s Voice”, saam met sy orkes Die Ses Hartbrekers. Gerrie het ook op sommige van hierdie liedjies gesing, en ‘n paar daarvan self geskryf (hy het uiteindelik meer as 100 liedjies geskryf). Benewens ‘n puik musikant was Gerrie ook ‘n akteur, rolprentvervaardiger en ‘n gerekende kunsskilder. Hy het in 1926 sy eerste van meer as ‘n honderd skilderye voltooi, wat meestal op die Suid-Afrikaanse natuurlewe en pragtige landskappe gefokus was. Hy het twee maal uitstallings van sy werke in die VSA gehou, en in 1980 is al sy skilderye daar verkoop. In die 1940’s het sy saam met sy familie en ander akteurs die Gerrie Snyman Teater Geselskap op die been gebring, en verskeie toere deur ons land onderneem. Van die toneelstukke wat hulle aangebied het is, ondermeer, Die Weerwolf, Johannesburg By Nag, Die Wonderkinders Van Johannesburg, Geheime Van Donker Johannesburg en Wena. Gerrie het die bekende Boereplaas Ontspanningsoord net buite Johannesburg by Ferndale, Randburg, oor ‘n tydperk van ses jaar self gebou. Dit was ‘n uithang dansplek en slegs formele aanddrag was toelaatbaar. Sy ander groot liefde was rolprente, waarvan hy 4 vervaardig het, en ook self daarin opgetree het. Sy bekendste was sonder twyfel Die Leeu Van Punda Maria (1954) en Die Skelm Van Die Limpopo (1962). Gerrie het tot en met sy dood, op 5 Augustus 1997 in Springs, aktief gebly en sy liefde vir musiek bly uitleef. Hierdie liedjie, deur Gerrie Snyman & Die Harmoniste, is vrygestel op die album “Kaapse Nooi” (datum onbekend, maar waarskynlik in 1965). BAIE DANKIE AAN CHRISTA PRETORIUS VAN WELKOM VIR DIE LEEN VAN DIE PLAAT, EN DANKIE AAN MARIUS DE VOS VIR DIE BIOGRAFIE VAN GERRIE SNYMAN!
Louis van Rensburg – Jy naby my
0
02:55

Louis van Rensburg – Jy naby my

South African singer, composer and song writer (born 31 July 1944) of Afrikaans music, who achieved success when he wrote the music for the TV series “Ballade vir ‘n enkeling”, which included the song “Voshaarnooi”. He also wrote the soundtracks for various other TV series, including “Bart Nel”, “Bosveldwinkel”, “Wielie-Walie”, “Geknelde Land”, “Meester” and “Arende”. In 2000 he wrote the theme song for the soapie “7de Laan”. He passed away in Johannesburg on 9 September 2012 at the age of 68. This song is off the album “Katvoet”, released in 1981. It was written by Louis van Rensburg and Fanus Rautenbach.
Vicki du Preez – Maatjie
0
02:38

Vicki du Preez – Maatjie

South African artist, born Vicki Groenewald on 2 August 1946 in Westdene, Johannesburg. She was educated at Jubileum Primary School in Mayfair West and at D.F. Malan High School in Crosby. Her father had a jazz band in the 1940s and 1950s, which motivated her to start singing at the age of 3. At school she regularly appeared in concerts and operettas. In 1972 she started singing with various bands, until she met Bez Martin and an audition at the SABC followed, resulting in this transcription record with Theo Erasmus and his Orchestra. In 1976 she was offered a recording contract, and several 7” singles followed, including “Totsiens Aufwiedersehen” which reached #12 on the South African Top 20 in 1977, charting for 7 weeks. She also appeared in various television shows, including Ateljee 4, Treffers, Sing Country, Spies en Plessié and Skemertyd, and regularly performed with her band Vision. This song is off the SABC Transcription Record “Nou Soek My Hart Die Sonskyn”, with Theo Erasmus and His Orchestra, released in 1975.
Chris Chameleon 2009 Theater Tour: Day 28
0
04:03

Chris Chameleon 2009 Theater Tour: Day 28

It's a sunny Sunday and all the Dutch are outdoors. Chris heads to Gorinchem to play at the Theater Peeriscoop - enjoys the fire, the sauna, and the environment. November 8. Part of the Chris Chameleon Theater Tour to Belgium and the Netherlands
Bles Bridges Medley
0
05:05

Bles Bridges Medley

Provided to YouTube by Sony Music Entertainment Bles Bridges Medley · Fredi Nest Se My ℗ 2005 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd Composer, Lyricist: D. Deutscher Composer, Lyricist: I. Holder Composer, Lyricist: Schorfenberger Composer, Lyricist: T. Hendrik Composer, Lyricist: B. Bridges Composer, Lyricist: B. Madison Composer, Lyricist: K. van Haaren Composer, Lyricist: L. Bridges Composer, Lyricist: Heider Auto-generated by YouTube.
Leave a Light On
0
03:33

Leave a Light On

Provided to YouTube by The Orchard Enterprises Leave a Light On · Fredi Nest I Surrender ℗ 2018 IB Entertainment under exclusive license to Next Music Released on: 2018-10-15 Auto-generated by YouTube.
Creep (cover) – Petra Mans
0
04:29

Creep (cover) – Petra Mans

A cover I did of the song "Creep" at a house concert I did. Originally sung by Radiohead. Postmodern Jukebox cover. Jak J. Brits on the piano.
Krummelpap
0
03:12

Krummelpap

Provided to YouTube by Sony Music Entertainment Krummelpap · Fredi Nest Die Platinum Reeks ℗ 2011 South Africa – Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd Auto-generated by YouTube.
Gabriel Bayman met Ballie & Sy Bolle – So lank as die rietjie in die water lê
0
02:19

Gabriel Bayman met Ballie & Sy Bolle – So lank as die rietjie in die water lê

Gordon Charles Bayman is op 9 Januarie 1917 gebore en het sy kinderjare in die Kaap in ‘n regte storieboek-omgewing deurgebring, wat grootliks daartoe bygedra het dat hy ‘n briljante storieverteller geword het. Hy was welbekend as radio omroeper en as verhoog- en rolprentakteur, veral vir sy karakterisering van sy geliefde Kaapse Kleurling, vir wie […]