Michael Neville Hankinson is op 23 Januarie 1946 in Liverpool, Engeland, gebore en was slegs 8 jaar oud toe hy in die kerkkoor begin sing het, en 10 toe hy ‘n beurs ontvang het om verder te studeer aan een van die oudste opleidingsinstansies in Engeland, die Hereford Katedraal wat in 1100 gestig is. Nadat […]
Alec Debbo is op 22 Junie 1924 in Bloemfontein gebore. Sy ma was ‘n Afrikaanse nooi en ook ‘n begaafde sangeres, maar is oorlede toe hy slegs nege jaar oud was. Sy pa, Azar Debbo, was van Libanese afkoms en was ‘n winkelier in Bloemfontein. In hulle huis is Afrikaans, Engels en Arabies gepraat. Reeds […]
John Edmond is op 18 November 1936 in Luanshya, Noord-Rhodesië (nou Zambië), gebore. Sy ouers was van Skotse afkoms. Hy het op verskeie plekke skool gegaan, naamlik in Luanshya, in Edinburgh (Skotland), asook by Christian Brothers College in Pretoria. Van jongs af het hy in musiek belang gestel en kon op die ouderdom van 3 […]
Suid-Afrikaanse groep wat deur Johan van Rensburg gestig is terwyl hy musiek regisseur van die Alabama Studentegeselskap was. Lede: 1. Johan van Rensburg – klavier 2. Rudi van Eldik – tromme 3. Louis van Rensburg – ritmekitaar (Johan se broer) 4. Koos Lessing – baskitaar Johan Janse van Rensburg is op 2 Oktober 1944 in […]
Manuel Maria LaMarque Escórcio is op 16 Desember 1949 in Lourenco Marques (nou Maputo) in Mosambiek gebore. Sy pa, Manuel, was Portugees en sy ma, Maria LaMarque, ‘n Franssprekende dame van Mauritius. Nadat hy in Mosambiek skool gegaan het tot op die ouderdom van 17 het hy na Suid-Afrika verhuis waar hy by die Helderberg […]
Johannes Jurgens Ferreira is op 3 Maart 1921 in Ventersdorp in die Noordwes Provinsie gebore. As kind het hy en sy tweelingbroer, Ben, gereeld saam met hulle pa, Jurie Ferreira Sr, gesing terwyl hy hulle op die kitaar begelei het. In 1936, as 15-jarige, het Jurie se pa hom Johannesburg toe geneem vir sy eerste […]
Glenys Lynne Mynott is op 5 Mei 1945 in Boksburg gebore. As kind het sy ballet klasse en klopdanse geneem, en vanaf die ouderdom van 12 het sy met sanglesse by Al Preston in Johannesburg begin. Sy het haar eerste talentkompetisie, die landwye “Search For Talent”, gewen toe sy 14 jaar oud was, en haar […]
Jim Muller is op 10 Februarie 1898 naby Boksburg gebore as Fergus James Muller. Sy pa was ‘n mediese dokter wat van Duitsland na Suid-Afrika geëmigreer het. Hy het van vroeg af reeds in musiek belanggestel en het homself geleer klavier speel, en vanaf die ouderdom van sewentien het hy op partytjies en danse begin […]
Glenys Lynne Mynott is op 5 Mei 1945 in Boksburg gebore. As kind het sy ballet klasse en klopdanse geneem, en vanaf die ouderdom van 12 het sy met sanglesse by Al Preston in Johannesburg begin. Sy het haar eerste talentkompetisie, die landwye “Search For Talent”, gewen toe sy 14 jaar oud was, en haar […]
Ben E Madison is op 14 November 1931 in Germiston gebore as Stephanus Benjamin (Bennie) Blignaut. Hy het sy skoolloopbaan aan Parktown Boys High voltooi, waarna hy homself as passer en draaier bekwaam het, hoewel hy later ‘n verkoopsverteenwoordiger geword het. Op 25-jarige ouderdom het hy sanglesse by Al Preston begin neem, waarna hy die […]
Music video by Jo Black performing Storms (Official Lyric Video).(C) 2026 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd / Precision Recording Studio (Pty) Ltd
Is jou besigheid se teikenmark Afrikaans sprekendes? Om afrikaanse besighede te ondersteun het SAUK Radio ‘n veldtog geloods waar jou radio advertensie ten minste 4 keer elke dag op ons radio gespeel sal word, vir slegs R150 per maand, op ‘n 6 maand kontrak. Ons speel net heerlike afrikaanse musiek 24/7 en geen liedjie […]
Piet Pompies is in 1922 op Willowmore gebore as Pieter van der Byl. Hy het in sy leeftyd verskeie beroepe beoefen - eers klerk en later stasiemeester by die Spoorweë, eienaar van ‘n troeteldierwinkel, perdeslagter, en natuurlik vermaaklikheidskunstenaar. Hy was meer as net ‘n sanger - hy was ook ‘n akteur, omroeper, komponis, draaiboekskrywer, goëlkunstenaar en buikspreker. Hy sal veral onthou word vir sy radioprogramme Caltex Kaskenades en Next Stop Makouvlei. In die genoemde programme het hy, benewens sy eie rolle, ook die rolle vertolk van Hanswors en Oom Gert. Vir sy radioprogramme en koffiehuiskonserte het hy nie minder nie as 280 grappige liedjies geskryf. Hy het sowat vyftien 78-spoedplate opgeneem vir Trutone en Pêrel saam met Harold Cobb se orkes, en het ook verskeie opnames gedoen saam met Flippy Laker en Pip Friedman. Piet Pompies is op 30 Desember 1992 in die ouderdom van 70 oorlede in ‘n motorongeluk naby Grabouw. Hierdie legendariese komediant het sy verhoognaam te danke gehad aan die outydse pompie-toeters waarmee hy op die verhoog lawaai gemaak het.
Hierdie liedjie is op die album "Padlangs" vrygestel, waarskynlik teen die einde van 1956 of aan die begin van 1957. Die liedjie is geskryf deur Piet Pompies en Harold Cobb.
BAIE DANKIE AAN MARIUS DE VOS VAN IFM 102.2 VIR DIE INFORMASIE!
Well-known South African artist and band leader of the 1960s and 1970s, who recorded mostly in the "boeremusiek" genre, although he released a number of albums with popular music during the 1970s. He had a hit on the South African Top 20 in 1967 with "Oliekolonie", which reached #10 and charted for 7 weeks.
This song is off the album "Oliekolonie", released in 1967.
This is a promo reel on the kykNET 4-part documentary "Kyk Hoe Lyk Ons Nou" which aired on kykNET in November 2009. In the series, Chris Chameleon and a camera team travels through South Africa to learn about the Afrikaans community's way of thinking, doing and communicating; and the diversity within that community.
Die regiseur is Carl Theunissen, kamerawerk is deur Andre van den Heever en Gerrit Burger gedoen en die redigering ook deur Gerrit Burger. Die spesialis medewerker is Prof. Christo van Rensburg. Die aanbieder is Chris Chameleon en die vervaardiger Carl Theunissen.
Check out the arty backyard in Zeeland and meet the producer of the next Boo! album being recorded in February in Amsterdam, Frans Hagenaars; then Chris performs in Purmerend at the Theater de Purmaryn. October 29. Part of the Chris Chameleon 2009 Theater Tour to Belgium and the Netherlands
Apie is one of the single's from Chris Chameleon's 2009 album release "Kyk Hoe Lyk Ons Nou." Edited by Francois Blom of KOBUS and VOD fame... enjoy!
Kyk Hoe Lyk Ons Nou is available at www.rhythmrecords.co.za
Provided to YouTube by Sony Music Entertainment
Lola · Fredi Nest
Die Platinum Reeks
℗ 2011 South Africa - Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
Auto-generated by YouTube.
Provided to YouTube by The Orchard Enterprises
Laat Ons Die Liefde Laat Lewe · Fredi Nest
Wie Is Jy?
℗ 1999 Street Sounds
Released on: 2004-12-28
Auto-generated by YouTube.
Provided to YouTube by Sony Music Entertainment
She's Loving the Man · Fredi Nest
Begin by My
℗ 2012 SME Africa (Pty) Ltd
Released on: 2014-10-24
Auto-generated by YouTube.
Tickets vir Hardekole – https://itickets.co.za/events/427465 Hardekole is ‘n musiek konsert op Erfenis Dag ter viering van “Braaidag”. Kunstenaars wat sal optree sluit in Bok van Blerk, Ricus Nel, Adam Tas en Refentse. Radio Raps tree op as aanbieder op die dag. Tue, Sep 24, 2019 at 5:00 pm Doors open at 4:00 pm Time Square […]