Afrikaanse musiek946 Videos

Ruben Lennox – Gertruida
0
03:10

Ruben Lennox – Gertruida

Ruben Joseph Lennox is op 26 Maart 1946 in Beaufort-Wes gebore en het sy skoolloopbaan voltooi aan die Hoërskool Sentraal waar hy ook lid was van ‘n skool orkes met die naam The Four Beams. Hy het reeds in standerd nege sy eerste liedjie, “Down Hawaiian Way”, geskryf. Na matriek het hy drie onderwys diplomas, […]
Jimmy Rayson met Dan Hill & Sy Orkes – Val-de-rie! Val-de-ra! (The happy wanderer)
0
02:53

Jimmy Rayson met Dan Hill & Sy Orkes – Val-de-rie! Val-de-ra! (The happy wanderer)

James Richard William Rayson is op 13 Desember 1923 in Wynberg, Kaapstad gebore waar sy pa werksaam was by die destydse Spoorweë & Hawens. Die familie het later verhuis na Mosselbaai waar Jimmy in skoolkonserte en tydens byeenkomste van die debatsvereniging gesing het. Na matriek het hy aangesluit by die Weermag en het tydens die […]
Johan van Rensburg & Die Alabama-Ritmegroep – a. Die ou kraalliedjie b. Radetzky mars
0
03:03

Johan van Rensburg & Die Alabama-Ritmegroep – a. Die ou kraalliedjie b. Radetzky mars

Suid-Afrikaanse groep wat deur Johan van Rensburg gestig is terwyl hy musiek regisseur van die Alabama Studentegeselskap was. Lede: 1. Johan van Rensburg – klavier 2. Rudi van Eldik – tromme 3. Louis van Rensburg – ritmekitaar (Johan se broer) 4. Koos Lessing – baskitaar Johan Janse van Rensburg is op 2 Oktober 1944 in […]
Manuel Escórcio – Ere aan Hom
0
02:24

Manuel Escórcio – Ere aan Hom

Manuel Maria LaMarque Escórcio is op 16 Desember 1949 in Lourenco Marques (nou Maputo) in Mosambiek gebore. Sy pa, Manuel, was Portugees en sy ma, Maria LaMarque, ‘n Franssprekende dame van Mauritius. Nadat hy in Mosambiek skool gegaan het tot op die ouderdom van 17 het hy na Suid-Afrika verhuis waar hy by die Helderberg […]
Jurie Ferreira met Nico Carstens & Sy Orkes – Bella Marie
0
03:08

Jurie Ferreira met Nico Carstens & Sy Orkes – Bella Marie

Johannes Jurgens Ferreira is op 3 Maart 1921 in Ventersdorp in die Noordwes Provinsie gebore. As kind het hy en sy tweelingbroer, Ben, gereeld saam met hulle pa, Jurie Ferreira Sr, gesing terwyl hy hulle op die kitaar begelei het. In 1936, as 15-jarige, het Jurie se pa hom Johannesburg toe geneem vir sy eerste […]
Glenys Lynne – Die kliek liedjie (The click song)
0
02:38

Glenys Lynne – Die kliek liedjie (The click song)

Glenys Lynne Mynott is op 5 Mei 1945 in Boksburg gebore. As kind het sy ballet klasse en klopdanse geneem, en vanaf die ouderdom van 12 het sy met sanglesse by Al Preston in Johannesburg begin. Sy het haar eerste talentkompetisie, die landwye “Search For Talent”, gewen toe sy 14 jaar oud was, en haar […]
Jim Muller – Keurspel no 1 (polka)
0
02:35

Jim Muller – Keurspel no 1 (polka)

Jim Muller is op 10 Februarie 1898 naby Boksburg gebore as Fergus James Muller. Sy pa was ‘n mediese dokter wat van Duitsland na Suid-Afrika geëmigreer het. Hy het van vroeg af reeds in musiek belanggestel en het homself geleer klavier speel, en vanaf die ouderdom van sewentien het hy op partytjies en danse begin […]
Glenys Lynne – Tsitsikamawoud
0
03:45

Glenys Lynne – Tsitsikamawoud

Glenys Lynne Mynott is op 5 Mei 1945 in Boksburg gebore. As kind het sy ballet klasse en klopdanse geneem, en vanaf die ouderdom van 12 het sy met sanglesse by Al Preston in Johannesburg begin. Sy het haar eerste talentkompetisie, die landwye “Search For Talent”, gewen toe sy 14 jaar oud was, en haar […]
Ben E Madison – Groen koringlande
0
02:44

Ben E Madison – Groen koringlande

Ben E Madison is op 14 November 1931 in Germiston gebore as Stephanus Benjamin (Bennie) Blignaut. Hy het sy skoolloopbaan aan Parktown Boys High voltooi, waarna hy homself as passer en draaier bekwaam het, hoewel hy later ‘n verkoopsverteenwoordiger geword het. Op 25-jarige ouderdom het hy sanglesse by Al Preston begin neem, waarna hy die […]
Jo Black – Storms (Official Lyric Video)
0
03:30

Jo Black – Storms (Official Lyric Video)

Music video by Jo Black performing Storms (Official Lyric Video).(C) 2026 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd / Precision Recording Studio (Pty) Ltd