Afrikaanse musiek946 Videos

Die Engele Sing
0
04:14

Die Engele Sing

Rudi & Zita - Ons Lieflinge in 2011, before they decided to part ways and follow solo careers. Kantoor: Zita se solo album deur Universal Music nou beskikbaar: Skakerings van dagbreek. www.facebook.com/ZitaPretorius Video was filmed & produced by Blixem Productions
Recording “Ek Herhaal Jou” – Part 2 (of 2)
0
03:57

Recording “Ek Herhaal Jou” – Part 2 (of 2)

Filmed in March 2005, this is part 2 of 2 short videos taken while Chris Chameleon was recording "Ek Herhaal Jou" with Theo Crous in Jasper Williams' Johannesburg studio. The video clips were taken with a hand-held camera, hence the audio and visual quality ... still a nice trip down memory lane of a fantastic album based on Ingrid Jonker's poetry. Enjoy! www.chrischameleon.com
Chris Chameleon 2009 Theater Tour: Day Twenty
0
03:14

Chris Chameleon 2009 Theater Tour: Day Twenty

Chris is Deventer bound and spends another 80 minutes screaming at a computer listening to the Curry Cup Final of the Blue Bulls vs the Cheetahs, then has a spectacular gig at the Theater Bouwkunde in Deventer. October 31. Part of the Chris Chameleon 2009 Theater Tour to Belgium and The Netherlands
Forum Nuus: Weg met myn by Krugerwildtuin
0
03:31

Chris Chameleon: Eiland

"Eiland" is from Chris Chameleon's 2009 release, "Kyk Hoe Lyk Ons Nou" available on iTunes and RhythmOnline.co.za
Hierdie huisie (Hey Diddeldey)
0
03:35

Hierdie huisie (Hey Diddeldey)

Provided to YouTube by Sony Music Entertainment Hierdie huisie (Hey Diddeldey) · Fredi Nest 20 Goue Treffers ℗ 2005 South Africa - Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd Auto-generated by YouTube.
Only In Your Arms
0
02:55

Only In Your Arms

Provided to YouTube by Sony Music Entertainment Only In Your Arms · Fredi Nest Hey DJ ℗ 2011 SME Africa (Pty) Ltd Auto-generated by YouTube.
Soekie Soek ‘n Man
0
03:23

When You Take Me High

Provided to YouTube by The Orchard Enterprises When You Take Me High · Fredi Nest I Surrender ℗ 2018 IB Entertainment under exclusive license to Next Music Released on: 2018-10-15 Auto-generated by YouTube.
Ricus Nel – Lekker Ou Jan (Lewendige Opname)
0
02:50

Ricus Nel – Lekker Ou Jan (Lewendige Opname)

Music video by Ricus Nel performing Lekker Ou Jan (Lewendige Opname). (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/cpDcQn
Back Home Again
0
04:41

Back Home Again

Provided to YouTube by Sony Music Entertainment Back Home Again · Fredi Nest Sing John Denver ℗ 2015 SME Africa (Pty) Ltd Composer, Lyricist: John Denver Auto-generated by YouTube.
Soft Shoes – Shaboom
0
03:15

Soft Shoes – Shaboom

Die Soft Shoes het in 1983 ontstaan, alhoewel drie van die lede, Jervis Pennington, Roy Bramwell en Tommy Maree op daardie stadium reeds vir ‘n geruime tyd saam in musiekblyspele opgetree het, onder andere in “Mame”, “Bedazzled” (by Sun City), “Razzle Dazzle”, “Something Old, Something New”, “The Elton John Songbook”, en andere. In 1983 het […]
Billy Vaughn – Bolandse nooientjie (Beautiful dreamer)
0
02:03

Billy Vaughn – Bolandse nooientjie (Beautiful dreamer)

Richard Smith Vaughn was ‘n Amerikaanse sanger en orkesleier wat verskeie musiekinstrumente kon bespeel. Hy is op 12 April 1919 in Glasgow in die staat Kentucky gebore waar sy pa ‘n haarkapper van beroep was. Billy het reeds op skool die mandolien en verskeie ander instrumente baasgeraak. In 1941 het hy aangesluit by die “National […]
Sewus van Rooyen – Blou Maquassi berge
0
02:24

Sewus van Rooyen – Blou Maquassi berge

Hierdie plaat verteenwoordig sekerlik een van die grootste slenters in die geskiedenis van Afrikaanse musiek, indien nie in dié van Suid-Afrikaanse musiek nie! Eerstens was daar nooit ‘n plaaslike kitaarspeler met die naam Sewes van Rooyen nie, maar was dit in werklikheid ‘n skuilnaam wat Taffie Kikillus gebruik het. Dit opsigself is nie werklik so […]
Kobus & Hannelie – Kom herwaarts getroues
0
02:14

Kobus & Hannelie – Kom herwaarts getroues

Jacobus de Witt is op 10 Oktober 1945 in Pretoria gebore en het skool gegaan aan Laerskool Menlopark en aan die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria. Hierna het hy by die Universiteit van Pretoria ingeskryf om homself te kwalifiseer as ‘n geneesheer, en was hy ook een van die stigterslede van die Universiteitskoor. In 1968 […]
Louis van Rensburg – Tareté taretam
0
01:28

Louis van Rensburg – Tareté taretam

Louis Wilfred Janse Van Rensburg is op 31 Julie 1944 in Johannesburg gebore en het in Crosby groot geword waar hy die Hoërskool D.F. Malan bygewoon het. Hy het reeds as jong seun die harmonika bemeester, hoewel hy op daardie stadium geen aspirasies gehad het om eendag ‘n musikant te word nie. In matriek het […]
Ruben Lennox – Jan Malan
0
02:46

Ruben Lennox – Jan Malan

Ruben Joseph Lennox is op 26 Maart 1946 in Beaufort-Wes gebore en het sy skoolloopbaan voltooi aan die Hoërskool Sentraal waar hy ook lid was van ‘n skool orkes met die naam The Four Beams. Hy het reeds in standerd nege sy eerste liedjie, “Down Hawaiian Way”, geskryf. Na matriek het hy drie onderwys diplomas, […]
Jimmy Rayson met Dan Hill & Sy Orkes – Dis nou of nooit nie (It’s now or never)
0
02:27

Jimmy Rayson met Dan Hill & Sy Orkes – Dis nou of nooit nie (It’s now or never)

James Richard William Rayson is op 13 Desember 1923 in Wynberg, Kaapstad gebore waar sy pa werksaam was by die destydse Spoorweë & Hawens. Die familie het later verhuis na Mosselbaai waar Jimmy in skoolkonserte en tydens byeenkomste van die debatsvereniging gesing het. Na matriek het hy aangesluit by die Weermag en het tydens die […]
Kupido – Was ek maar ‘n digter
0
03:39

Kupido – Was ek maar ‘n digter

Johannes Matheus Wessels is op 28 Oktober 1953 in Lusaka in die destydse Noord-Rhodesië (nou Zambië) gebore, en het ook sy skoolloopbaan daar voltooi. Hy het in ‘n Engelse gesin grootgeword en was die oudste van 12 kinders. Reeds op skool het hy in konserte begin optree en het later sy eie groep, Big Gold […]
Jurie Ferreira met Nico Carstens & Sy Orkes – Erika
0
02:39

Jurie Ferreira met Nico Carstens & Sy Orkes – Erika

Johannes Jurgens Ferreira is op 3 Maart 1921 in Ventersdorp in die Noordwes Provinsie gebore. As kind het hy en sy tweelingbroer, Ben, gereeld saam met hulle pa, Jurie Ferreira Sr, gesing terwyl hy hulle op die kitaar begelei het. In 1936, as 15-jarige, het Jurie se pa hom Johannesburg toe geneem vir sy eerste […]
Nico Carstens Orkes met Tienie Coetzer – Kitaar tjiekelei
0
02:42

Nico Carstens Orkes met Tienie Coetzer – Kitaar tjiekelei

Nico Carstens is op 10 Februarie 1926 in Kaapstad gebore as Nicolaas Cornelius Carstens. Hy het sy eerste trekklavier gekry toe hy 13 jaar oud was, en het sy eerste liedjie op 17 gekomponeer. Hy het ‘n lang en roemryke loopbaan gehad as musikant, orkesleier en komponis, het sowat 1,200 liedjies in sy lewe geskryf […]
Groep Twee – Aan die einde van die dag
0
02:31

Groep Twee – Aan die einde van die dag

Gert van Tonder is op 29 Junie 1941 op Bergplaas, ‘n bosboustasie tussen George en Knysna, gebore en het na skool by die SAUK in Durban begin werk in die byklanke-afdeling. Sias Reinecke is op 23 April 1940 in Johannesburg gebore, het sy skoolloopbaan voltooi aan Laerskool Rosettenville en aan Hoërskool Fakkel in Johannesburg, waarna […]
Glenys Lynne – My hart klop vir jou
0
02:46

Glenys Lynne – My hart klop vir jou

Glenys Lynne Mynott is op 5 Mei 1945 in Boksburg gebore. As kind het sy ballet klasse en klopdanse geneem, en vanaf die ouderdom van 12 het sy met sanglesse by Al Preston in Johannesburg begin. Sy het haar eerste talentkompetisie, die landwye “Search For Talent”, gewen toe sy 14 jaar oud was, en haar […]