Ronald Chesney & Nico Carstens – Bekfluitjie boogie
Bitter skaars en waarskynlik die eerste opname van ‘n “boogie” plaat in Suid-Afrika. Nico Carstens is op 10 Februarie 1926 in Kaapstad gebore as Nicolaas Cornelius Carstens. Hy het sy eerste trekklavier gekry toe hy 13 jaar oud was, en het sy eerste liedjie op 17 gekomponeer. Hy het ‘n lang en roemryke loopbaan gehad […]



