Peanut Butter Conspiracy – Boegoeberg se dam

‘n Vroeë weergawe van die Suid-Afrikaanse groep wat later jare verskeie Top 20 treffers sou hê. Op hierdie SAUK transkripsie opname was die lede:

1. John Lindemann – kitaar en baskitaar
2. Ron Schiff – orrel en klavier

Tydens hulle bestaan het die lede gereeld verwissel en was die volgende op verskillende stadiums ook lid van die groep:

1. Una Valli – hoofsangeres
2. Brian Mulder – baskitaar, hoofsanger
3. Ron Naturman – klawerbord
4. Mike Fox – tromme
5. Peter Lynch – saksofoon, mondfluitjie, kitaar
6. Mike Koch – tromme
7. George Hill – tromme
8. Herbie Simon – kitaar
9. Moose Forer – baskitaar
10. Frank Hill – tromme
11. Stuart Preston – tromme
12. Mick Spooner – klawerbord, saksofoon
13. Eddie Payne – trompet

Peanut Butter Conspiracy het 3 SA Top 20 treffers gehad:

1. “Understanding” – 1971, #2, 17 weke
2. “Hold on (to what you’ve got)” – 1971, #4, 14 weke
3. “Amen” – 1971, #2, 17 weke

Hierdie liedjie is vanaf die SAUK transkripsie plaat “Vir Die Jong Klomp”, datum van uitreiking onbekend, maar is waarskynlik in 1969 vrygestel saam met hulle enigste Afrikaanse album “Deuntjies Vir Dansdag”.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.