SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 1, episode 4 – Man tot man

Maggie vrees dat sy dalk weer kan verwag en daar is gerugte van ‘n skoolmeisie wat oor die tou getrap het. Maggie besluit dat dit tyd geword het dat Hendrik die feite van die lewe met Wimpie moet bespreek. Die gevolg, ‘n man-tot-man-gesprek.

(Visited 827 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.