#HardloopvirHoop: Bennie Roux sluit suksesvol sy wedloop af
0
04:44

#HardloopvirHoop: Bennie Roux sluit suksesvol sy wedloop af

“Ek wou met hierdie projek bewusmaking oor plaasmoorde en -aanvalle skep en ook die erns van die trauma wat met hierdie gruwelmisdade gepaardgaan aan die publiek oordra. Hierdie projek het net weer eens die dapperheid geopenbaar van diegene wat plaasaanvalle moes deurmaak,” sê Bennie Roux, ultramaratonatleet wat saam met AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid gehardloop het om […]
Forum Nuus: #HardloopVirHoop Dag 2
0
03:45

Forum Nuus: #HardloopVirHoop Dag 2

Dag twee van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid se #HardloopvirHoop-projek het vanoggend om 05:00 by die Frankfort-gholfklub begin. Bennie Roux en ander atlete het vandag 68 km gehardloop en in Reitz geëindig, waar leerlinge van Hoërskool Reitz hul verwelkom het en saam vanaf Wolweplaas tot by die skool gehardloop het. Dié atlete hardloop ten bate van AfriForum […]
Forum Nuus: #HardloopVirHoop Dag 1
0
03:15

Forum Nuus: #HardloopVirHoop Dag 1

“Ek glo dat bewusmaking die enigste manier is om die aandag op plaasaanvalle te vestig en die regering te dwing om meer te doen om boere te beskerm. Ek hoop om met hierdie projek ’n verskil in slagoffers se lewens te maak.” Só sê Bennie Roux, ultramaratonatleet, wat vandag as deel van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid […]
07 PLAASVEILIGHEID:   UITKLOPGAS
0

07 PLAASVEILIGHEID: UITKLOPGAS

07 PLAASVEILIGHEID: UITKLOPGAS Welkom by VIDEO 7 oor plaasveiligheid. Ons gaan in hierdie deel fokus op iets wat ‘n mens sommer koue rillings gee: uitklopgas. Daar is tekens na sommige plaasaanvalle wat bestudeer is gevind dat uitklopgas gebruik is of gebruik sou word. Kyk gerus na die video van James Munro waar hy praat oor […]
02 PLAASVEILIGHEID:   AANVALLERS
0

02 PLAASVEILIGHEID: AANVALLERS

AANVALLERS Tussen 600 to 500 VC het die beroemde en suksesvolle Sjinese Generaal San Tsoe beklemtoon dat dit belangrik is om jou vyand te ken. As ‘n mens goeie inligting het kan jy effektiewe teenmaatreels tref. In hierdie konteks: WIE IS PLAASAANVALLERS?  Amper altyd mans  Omtrent helfte van aanvallers is vroee 20’s maar […]
Forum Nuus: AfriForum Trauma-ondersteuningseenheid
0
03:21

Forum Nuus: AfriForum Trauma-ondersteuningseenheid

AfriForum Trauma-ondersteuningseenheid het onlangs ’n funksie aangebied vir vrouens wat slagoffers van plaasaanvalle was of geliefdes deur ’n plaasmoord verloor het. “Jou hele lewe is omvergegooi. Jy moet trek en skielik drie kinders alleen grootmaak. Dis regtig moeilik. Met die hulp van familie, vriende, AfriForum en die Here se genade, word dinge wel bietjie makliker,” het Malindi Schoonraad, wie se man verlede jaar tydens ’n plaasaanval doodgeskiet is, tydens dié funksie gesê.
Kruisplantdag [Planting of the Crosses]
0
02:55

Kruisplantdag [Planting of the Crosses]

Beeldmateriaal van die jaarlikse kruisplantdag by Ysterberg in Limpopo. Dankie aan almal wat so hard gewerk het om dit so 'n besonderse dag te maak. Footage from the annual Planting of the Crosses at Ysterberg in Limpopo. Thank you to all the people that worked so hard to make this day so special.