Forum Nuus: Kill the Boer-boek bevestig wrede werklikheid van SA-boere

Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, se boek Kill the Boer wat handel oor die wreedaardige werklikheid van plaasaanvalle in Suid-Afrika en hoe die Suid-Afrikaanse regering tot die krisis aandadig is, is Saterdag 30 Junie amptelik bekendgestel.

(Visited 42 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.