01 PLAASVEILIGHEID: WELKOM
0

01 PLAASVEILIGHEID: WELKOM

Welkom by hierdie kort reeks oor plaasveiligheid. In ons tyd het “plaasveiligheid” en “plaasaanvalle” onafskeidbare onderwerpe geword. Vir ‘n suksesvolle plaasaanval is daar drie dinge nodig: 1. ‘n Gewillige aanvaller met die vermoe om ‘n aanval uit te voer 2. ‘n Geskikte teiken of slagoffer 3. Die afwesigheid van beskerming Hierdie 3 kernpunte is gebruik […]
04 PLAASVEILIGHEID: WAT GEBEUR TYDENS ‘N AANVAL?
0

04 PLAASVEILIGHEID: WAT GEBEUR TYDENS ‘N AANVAL?

04 WAT GEBEUR TYDENS ‘N PLAAS AANVAL? Welkom by die vierde video oor plaasveiligheid. Ons gaan in hierdie deel fokus op dit wat tydens aanvalle gebeur. Kyk gerus na die vorige video oor aanval taktiek. Die doel van hierdie video is NIE om bewustheid ten opsigte van die gruwels wat gebeur tydens aanvalle te verhoog […]
05 PLAASVEILIGHEID:   IS JY DALK ‘N TEIKEN
0

05 PLAASVEILIGHEID: IS JY DALK ‘N TEIKEN

05 Welkom by plaasveiligheid – video nommer 5 Video 1 wys dat ‘n aanvaller, ‘n slagoffer en die afwesigheid van beskerming nodig is vir ‘n suksesvolle plaasaanval. Hierdie video gaan oor slagoffers. Meeste boere vra hulleself: is ek of my gesin dalk teikens van ‘n plaasaanval. Daardie vraag kan nooit met absolute sekerheid geantwoord word […]
06 PLAASVEILIGHEID: GLAS SKUIFDEURE
0

06 PLAASVEILIGHEID: GLAS SKUIFDEURE

06 Welkom by plaasveiligheid – video nommer 6 Videos 1 tot 5 verduidelik hoe aanvallers werk en waar veiligheids maatreels van slagoffers van plaasaanvalle gefaal het. Hierdie video het wenke wat gebasseer is op huisaanvalle wat geslaag het omdat aanvallers by glas skuifdeure kon inkom. Plaas aanvalle in die vorm van huis aanvalle maak rofweg […]
09 PLAASVEILIGHEID: DEURE
0
06:53

09 PLAASVEILIGHEID: DEURE

Amper die helfte plaasaanvalle gebeur in die plaashuis, en 2 uit 3 kere gebruik aanvallers deure om in die huis te kom. Wanneer hulle deure gebruik, loop hulle meestal eenvoudig in deur ‘n oop deur. Soms breek hulle deure, soms kry hulle ‘n sleutel en soms maak iemand niksvermoedend die deur oop as hulle klop.