Hein Marx Q&A question 132 – Secession | South Africa
0
00:38

Hein Marx Q&A question 132 – Secession | South Africa

Antwoorde deur Hein Marx op vrae gestel tydens die gereëlde Q&A sessies op die Telegram groep by https://t.me/Vvagroep #HeinMarx #QnA #sesessie ???? Please register your vote, it’s FREE and takes only seconds https://www.ulacongress.com ???? ‘ULA Public Group’s Questions and Answers’ on Telegram: https://t.me/VVAgroep ????Read all about our mission: https://ulacongress.com ????Follow us on Twitter: https://twitter.com/vva_amptelik ????Follow […]
#HardloopvirHoop: Bennie Roux sluit suksesvol sy wedloop af
0
04:44

#HardloopvirHoop: Bennie Roux sluit suksesvol sy wedloop af

“Ek wou met hierdie projek bewusmaking oor plaasmoorde en -aanvalle skep en ook die erns van die trauma wat met hierdie gruwelmisdade gepaardgaan aan die publiek oordra. Hierdie projek het net weer eens die dapperheid geopenbaar van diegene wat plaasaanvalle moes deurmaak,” sê Bennie Roux, ultramaratonatleet wat saam met AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid gehardloop het om […]
Dag drie van #HardloopvirHoop: Reitz tot Bethlehem
0
04:07

Dag drie van #HardloopvirHoop: Reitz tot Bethlehem

“Ons seuntjies wou eendag geboer het, maar na die plaasaanval is ek nie seker of hulle dit nog eendag sal wil doen nie.” Só sê Marlise van Niekerk, ’n plaasaanvalslagoffer wie se gesin verlede jaar op hul plaas naby Bethlehem aangeval is. Marlise is een van talle slagoffers wat AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid deur hul #HardloopVirHoop-projek […]
Forum Nuus: #HardloopVirHoop Dag 2
0
03:45

Forum Nuus: #HardloopVirHoop Dag 2

Dag twee van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid se #HardloopvirHoop-projek het vanoggend om 05:00 by die Frankfort-gholfklub begin. Bennie Roux en ander atlete het vandag 68 km gehardloop en in Reitz geëindig, waar leerlinge van Hoërskool Reitz hul verwelkom het en saam vanaf Wolweplaas tot by die skool gehardloop het. Dié atlete hardloop ten bate van AfriForum […]
02 PLAASVEILIGHEID:   AANVALLERS
0

02 PLAASVEILIGHEID: AANVALLERS

AANVALLERS Tussen 600 to 500 VC het die beroemde en suksesvolle Sjinese Generaal San Tsoe beklemtoon dat dit belangrik is om jou vyand te ken. As ‘n mens goeie inligting het kan jy effektiewe teenmaatreels tref. In hierdie konteks: WIE IS PLAASAANVALLERS?  Amper altyd mans  Omtrent helfte van aanvallers is vroee 20’s maar […]