JAN JAN JAN – Wys jou Vleis
4
05:25

JAN JAN JAN – Wys jou Vleis

Official Music video for ‘Wys Jou Vleis’ by JAN JAN JAN. Download or stream the song here – https://SonyMusicAfrica.lnk.to/cZ1v9IoK Music video by JAN JAN JAN performing Wys jou Vleis. (C) 2019 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/qbCfHi #JanJanJan #WysJouVleis
JAN JAN JAN – Lekkerkry (Official Audio)
0
03:11

JAN JAN JAN – Lekkerkry (Official Audio)

Music video by JAN JAN JAN performing Lekkerkry (Official Audio). (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Boerboel Wear (Pty) Ltd http://vevo.ly/hu8r0g
0

Donderdag, 31 Maart

SAUK Nuus Berig vir Donderdag, 31 Maart 2016. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en weer […]
0

Dinsdag, 10 Mei

SAUK Radio Nuus vir Dinsdag, 10 Mei 2016. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en weer berig 08h00 weeksdae Heerlike musiek […]
0

Dinsdag, 14 Junie

SAUK Radio Nuus berig vir Dinsdag, 14 Junie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za Wil U op ons Nuus berigte of programme adverteer of borg? Ons sal die radio en webwerf advertensies vir U maak. RAAK BETROKKE: Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die […]
0

Donderdag 28 Julie

Noodberigte Lenasia.  Planned Protest action. Please try to use alternate routes SAUK Radio Nuus berig vir Donderdag, 28 Julie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons […]
0

Donderdag 8 September

SAUK Radio Nuus berig vir Donderdag, 8 September 2016. Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio. My naam is Gottie Myburgh met die nuus in Afrikaans verkry van verskillende nuus skakels op die internet ens NUUS 1) Zuma se ekonomiese telbord lyk baie swak, meen dr. Roelof Botha, onafhanklike ekonoom. Hy was ‘n spreker […]
Afrikaanse Kinderstories – Nellie se Wens – Oom Attie se Slaaptydstories
0
09:24

Afrikaanse Kinderstories – Nellie se Wens – Oom Attie se Slaaptydstories

Afrikaanse Kinderstories - Nellie se Wens - Oom Attie se Slaaptydstories Hierdie is 'n voorlesing uit die karakterbouende boeke van Arthur Maxwell - Oom Attie se Slaaptydstories, gelees deur Richelle Pretorius. Afrikaanse Kinderstories - Nellie se Wens - Oom Attie se Slaaptydstories Afrikaanse Kinderstories - Nellie se Wens - Oom Attie se Slaaptydstories
Chris Chameleon – “Roughing It” at Kichaka Lodge
0
02:19

Chris Chameleon – “Roughing It” at Kichaka Lodge

Chris Chameleon shows us how he survives in the bush at Kichaka Lodge - an exclusive five star lodge located within a Big 5 game reserve in the Eastern Cape. http://www.kichaka.co.za/ www.chrischameleon.com
Chris Chameleon Theater Tour 2009: Day Five
0
03:13

Chris Chameleon Theater Tour 2009: Day Five

Chris Chameleon's Theater Tour 2009 in Belgium and the Netherlands - DAY FIVE. After a windy morning in Zeeland, we head to Aarschot to the CC Het Gasthuis...16 October
ESCS EDUFRIENDS -Phase 1 Book 10 (Vrugte / Fruit) Teaching English students to read Afrikaans
0
04:49

Learn Afrikaans – Phase 1, Book 10 (Vrugte / Fruit) Teaching English students to read Afrikaans

Downloadable and printable booklets available here that goes with these 80 videos - R2.74 per booklet: https://teachingresources.co.za/vendors/your-afrikaans-friend/ Learn to read, understand and pronounce Afrikaans words and sentences. This is a free Afrikaans reading course for primary school students or anybody who wishes to learn the Afrikaans language. There are in total 80 short videos: Phases 1 to 8, with 10 videos in each phase. Phase 1 contains single words and from phases 2 onward, short sentences progressing to longer sentences in phase 8. English students will find this extremely easy to use, thanks to English translations and explanations visible on every screen. Here are the themes for the videos as well as the links to the 8 different phases: Phase 1 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVum97Rwi8hth8ZwWd6RGsb4 Book 1 - Gesig / Face Book 2 - Liggaamsdele / Body parts Book 3 - Gesin / Immediate family Book 4 - Familie / Family Book 5 - Troeteldiere / Pets Book 6 - Speelgoed / Toys Book 7 - Klere / Clothes Book 8 - Kos / Food Book 9 - Groente / Vegetables Book 10 - Vrugte / Fruit Phase 2 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVvomMRu0fKXrq_jLbPgX5hW Book 1 - Die Baba / The Baby Book 2 - Teenoorgesteldes / Opposites Book 3 - Speel / Play Book 4 - Higiëne / Hygene Book 5 - Eet / Eat Book 6 - Slaap / Sleep Book 7 - Ontdek / Discover Book 8 - Help / To Help Book 9 - Geluide / Sounds Book 10 - Sintuie / Senses Phase 3 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVv_srS5AFc_Q6QVU_qWJsPf Book 1 - Wonings / Homes Book 2 - My Kamer / My Room Book 3 - Tuin / Garden Book 4 - Leefkamer / Living Room Book 5 - Kombuis / Kitchen Book 6 - Badkamer / Bathroom Book 7 - Eetkamer / Dining room Book 8 - Stoep / Veranda Book 9 - Motorhuis / Garage Book 10 - Slaapkamer / Bedroom Phase 4 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVtAYWU35Db0WMhIkje4BH4s Book 1 - My Boek / My Book Book 2 - Die Bal / The Ball Book 3 - Gevoelens / Feelings Book 4 - Saam / Together Book 5 - Oefening / Exercise Book 6 - Brood / Bread Book 7 - Winter / Winter Book 8 - Lente / Spring Book 9 - Somer / Summer Book 10 - Herfs / Autumn Phase 5 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVumKAUgH5x65aw5vSbGNZUM Book 1 - Lees / Read Book 2 - Sit Book 3 - Eet / Eat Book 4 - Loop / Walk Book 5 - Lê / Lie down Book 6 - Sien / See Book 7 - Bou / Build Book 8 - Tel / Count Book 9 - Maak / Make Book 10 - Ry / Ride Phase 6 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVuH5xUpN8wdteEKik2Zhn9C Book 1 - Luister / Listen Book 2 - Praat / Speak Book 3 - Kyk / Look Book 4 - Lees / Read Book 5 - Teken / Draw Book 6 - Skryf / Write Book 7 - Dink / Think Book 8 - Knip / Cut out Book 9 - Loop / Walk Book 10 - Maats / Friends Phase 7 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVvuj0ybC_Noq_uV5Wi-qDMt Book 1 - Geld / Money Book 2 - Massa / Mass Book 3 - Lengte / Length Book 4 - Inhoud / Content Book 5 - Tyd / Time Book 6 - Patrone / Patterns Book 7 - Kleure / Colours Book 8 - Vorms / Shapes Book 9 - Plek / Place Book 10 - Versamel / To Collect Phase 8 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVub5-3SosrWKeLf_Gwq_tMi Book 1 - My Gesondheid / My Health Book 2 - My Tande / My Teeth Book 3 - My Hande en Naels / My Hands and Nails Book 4 - My Hare / My Hair Book 5 - My Oë / My eys Book 6 - My Ore / My Ears Book 7 - Neuse / Noses Book 8 - My Tong / My Tongue Book 9 - My Liggaam / My Body Book 10 - My Voete / My Feet Curriculum by Saretta Louw Presented and compiled by Richelle Pretorius [email protected] This reading program is used by El Shaddai Christian School in Cape Town.
Ricus Nel – Sak en Pak (Live in Pretoria, The Shack, 2017)
0
03:31

Ricus Nel – Sak en Pak (Live in Pretoria, The Shack, 2017)

Music video by Ricus Nel performing Sak en Pak (Live in Pretoria, The Shack, 2017). (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/GM4iDc
Nommer Asseblief: Seisoen 1, Episode 2 – Die Eensaamheid
0
33:16

Nommer Asseblief: Seisoen 1, Episode 2 – Die Eensaamheid

Episode naam: Die Eensaamheid Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980). Komedie geskep deur Albie Venter vir SAUK2. Hierdie gewilde Afrikaans reeks volg die lewens van die De Waal -familie, vriende en mededingers in die klein dorpie Overberg. Die skinderbek in die dorp, Tant Lissie, spandeer die grootste deel van haar […]
Jo Black – Voel Jy Die Genade
0
03:18

Jo Black – Voel Jy Die Genade

Music video by Jo Black performing Voel Jy Die Genade. © 2019 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd (ZA) http://vevo.ly/lFEv3c
0

Vrydag, 15 April

SAUK Radio Nuus vir Vrydag, 15 April 2016. Ons platform is gratis beskikbaar vir volksmense wat ‘n program wil aanbied of speel. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en […]
0

Vrydag, 20 Mei

SAUK Radio Nuus vir Vrydag, 20 Mei 2016. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Wil U ons Nuus berigte borg? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en […]
0

Woensdag, 29 Junie

SAUK Radio Nuus berig vir Woensdag, 29 Junie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie […]
0

Maandag 15 Augustus

Noodberig KZN, DURBAN, Protesoptog CLARE HILLS, CLARE Weg H/V KENNEDY Weg Waarskuwing: Daar bestaan n sterk moontlikheid dat verkeer opgehou kan word in die omgewing van Phola en Kushile, en verder op die N12 nader aan Delmas. Wees asb versigtigtis sou daar in daardie rigting gereis word. #durbantraffic #protest #action #Alice & #Greyst in #Dbn […]
Caroline Grace – Eindelose Liefde
0
03:41

Caroline Grace – Eindelose Liefde

Music video by Caroline Grace performing Eindelose Liefde. © 2018 Universal Music (Pty) Ltd South Africa http://vevo.ly/ue6g0B
Skole bekoor gehoor by tweede Monumentale Cantus-koorfees
0
02:52

Skole bekoor gehoor by tweede Monumentale Cantus-koorfees

Die burgerregte-organisasie AfriForum was vanjaar vir die tweede keer deel van die Monumentale Cantus-koorfees wat op 12 Augustus by die Voortrekkermonument gehou is. Dié inisiatief is moontlik gemaak deur Vashti Trichard en Vaughan van Zyl, albei gesoute koorleiers en-afrigters, ten bate van die behoud en voortbestaan van dié monument, wat ʼn belangrike deel van Afrikaners se erfenis uitmaak. Die koorfees sluit ook aan by die herdenking van Afrikaans as lees- en skryftaal, met die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) op 14 Augustus 1876.