Music video by JAN JAN JAN performing Gooi Mielies (Official Audio). (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Boerboel Wear http://vevo.ly/1wpXJ4
SAUK Radio Nuus vir Donderdag, 14 April 2016. Ons platform is gratis beskikbaar vir volksmense wat ‘n program wil aanbied of speel. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en […]
Howzit Hoezit versoek program met Pieter van Zyl elke Donderdag om 8nm op SAUK Radio! SMS of whatsapp hom by 0795116488 met ‘n boodskap met die liedjie van jou keuse. Kuier elke Donderdag aand saam op Hoezit, die nuwe versoek-program op SAUK Radio! Stuur jou boodskap na enige iemand op enige plek en vra vir […]
SAUK Radio Nuus berig vir Dinsdag, 28 Junie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie […]
SAUK Radio Nuus berig vir Vrydag, 12 Augustus 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins […]
Goeie Middag en hartlik welkom by SAUK Radio se Nuus vir vandag, my naam is Don. Stuur asb. enige nuus berigte, pers verklarings of artikels aan [email protected] Indien U ons gereelde radio nuus berigte wil borg en jou besigheid se naam hier wil hoor, elke uur deur die dag, weeksdae, kontak ons op asb. [email protected]. […]
Afrikaanse kinderstories voorgelees deur Richelle Pretorius
Ek lees ou gunsteling boeke voor wat nie meer te koop is nie. Op hierdie manier bly die stories behoue vir almal. Geniet dit!
[email protected]
De Goede Hoop-koshuis het op Saterdag 21 Oktober ’n opedag vir alle voornemende studente wat in 2018 in die Pretoria-omgewing wil studeer. Nantes Kelder, De Goede Hoop se koshuisvader vir 2018, en HK-lede het met Forum Nuus gesels oor wat dié koshuis uniek maak.
SAUK Nuus Berig vir Vrydag, 22 Januarie 2016. Neem ons erfenis terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en weer berig […]
SAUK Radio Nuus vir Donderdag, 28 April 2016. Ons platform is gratis beskikbaar vir volksmense wat ‘n program wil aanbied of speel. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en […]
SAUK Radio Nuus vir Maandag, 30 Mei 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za Wil U ons Nuus berigte borg? Ons sal die radio en webwerf advertensies vir U maak. RAAK BETROKKE: Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk […]
SAUK Radio Nuus berig vir Dinsdag, 12 Julie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of […]
SAUK Radio Nuus berig vir Vrydag, 26 Augustus 2016. Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of […]
Afrikaanse kinderstories voorgelees deur Richelle Pretorius
Ek lees ou gunsteling boeke voor wat nie meer te koop is nie. Op hierdie manier bly die stories behoue vir almal. Geniet dit!
[email protected]
Die entrepreneur, skrywer, belegger en spreker, Marnus Broodryk, het entrepreneurs weer in die palm van sy hand gehad tydens AfriVriendelik se sake-ontbyt by Spier-landgoed in die Wes-Kaap, waar sy kernboodskap was dat elke individu self moet bepaal wat sukses vir hom of haar beteken.
Hier volg die nuus flitse vir SAUK Nuus:
- Durban burgemeester se logika word bevraagteken – wil Durban hawe sluit om onafhanklik te raak van Westerse Imperialisme
- Die ANC se nuwe “struggle” is veel meer ingewikkeld as om net te brand en te vermoor – dit behels glo om die verbrokkeling in die ANC te keer
- Ramaphosa beplan om Eskom se meer as R440 miljard skuldlas afgewerk te kry, maar niemand weet nog hoe
- ANC gee miljoene aan Jeugliga alhoewel hul self tegnies bankrot is volgens tesourier-generaal
- Polisie wandade word geïgnoreer – 40,000 strafregtelike klagte teen die SA polisie, slegs 532 sake het tot vervolging gelei
- Slegs 44 inspekteurs wat 4184 Suid-Afrika se hospitale en klinieke moet inspekteur, verklaar die haglike toestand van baie hospitale waar min of feitlik geen dienslewering plaasvind
- VF Plus gryp in by Steve Biko-Hospitaal ná pasiënt se noodkreet wat vir tien dae sonder kos of water gelaat is
- Buitensporige eise van vakbonde speel groot rol in uiters swak finansiële toestand van die land
- Afrika barbarisme steek kop uit oral in SA – Betogings en oproer aan orde van die dag wanneer die bantoes nie kan kry wat hul wil hê
Stuur asb. enige nuusbrokkies, berigte of advertensie navrae aan [email protected]
Official Music video for ‘Wys Jou Vleis’ by JAN JAN JAN. Download or stream the song here – https://SonyMusicAfrica.lnk.to/cZ1v9IoK Music video by JAN JAN JAN performing Wys jou Vleis. (C) 2019 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/qbCfHi #JanJanJan #WysJouVleis