Kyk: 1000 ruk op na Hoërskool Overvaal
0
03:03

Kyk: 1000 ruk op na Hoërskool Overvaal

Die Gautengse onderwysdepartement moet ’n lys van “wit skole soos Overvaal” oorhandig sodat “dié probleem van rassisme” by ander skole óók ondersoek kan word. So lui die memorandum wat vandag tydens ’n massa-optog deur sowat 1000 betogers onder leiding van Cosatu aan die Hoërskool Overvaal en Gautengse onderwysdepartement oorhandig is. Die EFF, ANC, ANC-jeugliga en die onderwysvakbonde Cosas en Sadou is van die 12 belangegroepe wat na dié skool in Vereeniging opgeruk het om ’n memorandum te oorhandig wat teen die skool se enkelmedium-taalbeleid beswaar maak.
Manie Jackson – Liefde En Genade
0
03:57

Afrikaanse studente debatteer óók nou op hul voete – Forum Nuus

Die Universiteit van Pretoria se Afrikaanse debatspanne het die afgelope naweek geseëvier tydens vanjaar se Dink of Sink-universiteitsdebatkompetisie wat in samewerking met AfriForum, die FAK en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns by die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria aangebied is. Sowat 12 debatspanne van agt tersiêre instellings het vanjaar deelgeneem. Dit is die eerste keer dat Dink of Sink of universiteitsvlak aangebied is en ʼn bewys van die enorme behoefte wat daar bestaan om Afrikaanssprekendes toe te rus om in Afrikaans in debat te kan tree.
ESCS EDUFRIENDS – Phase 3 Book 7 – EETKAMER / DINING ROOM (Afrikaans Reading Course)
0
03:42

ESCS EDUFRIENDS – Phase 3 Book 7 – EETKAMER / DINING ROOM (Afrikaans Reading Course)

Learn to read, understand and pronounce Afrikaans words and sentences. This is a free Afrikaans reading course for primary school students or anybody who wishes to learn the Afrikaans language. There are in total 80 short videos: Phases 1 to 8, with 10 videos in each phase. Phase 1 contains single words and from phases 2 onward, short sentences progressing to longer sentences in phase 8. English students will find this extremely easy to use, thanks to English translations and explanations visible on every screen. At the bottom of this page you will find a link to download all the sheets I have used. You are welcome to use it in the class and at home. Here are the themes for the videos as well as the links to the 8 different phases: Phase 1 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVum97Rwi8hth8ZwWd6RGsb4 Book 1 - Gesig / Face Book 2 - Liggaamsdele / Body parts Book 3 - Gesin / Immediate family Book 4 - Familie / Family Book 5 - Troeteldiere / Pets Book 6 - Speelgoed / Toys Book 7 - Klere / Clothes Book 8 - Kos / Food Book 9 - Groente / Vegetables Book 10 - Vrugte / Fruit Phase 2 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVvomMRu0fKXrq_jLbPgX5hW Book 1 - Die Baba / The Baby Book 2 - Teenoorgesteldes / Opposites Book 3 - Speel / Play Book 4 - Higiëne / Hygene Book 5 - Eet / Eat Book 6 - Slaap / Sleep Book 7 - Ontdek / Discover Book 8 - Help / To Help Book 9 - Geluide / Sounds Book 10 - Sintuie / Senses Phase 3 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVv_srS5AFc_Q6QVU_qWJsPf Book 1 - Wonings / Homes Book 2 - My Kamer / My Room Book 3 - Tuin / Garden Book 4 - Leefkamer / Living Room Book 5 - Kombuis / Kitchen Book 6 - Badkamer / Bathroom Book 7 - Eetkamer / Dining room Book 8 - Stoep / Veranda Book 9 - Motorhuis / Garage Book 10 - Slaapkamer / Bedroom Phase 4 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVtAYWU35Db0WMhIkje4BH4s Book 1 - My Boek / My Book Book 2 - Die Bal / The Ball Book 3 - Gevoelens / Feelings Book 4 - Saam / Together Book 5 - Oefening / Exercise Book 6 - Brood / Bread Book 7 - Winter / Winter Book 8 - Lente / Spring Book 9 - Somer / Summer Book 10 - Herfs / Autumn Phase 5 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVumKAUgH5x65aw5vSbGNZUM Book 1 - Lees / Read Book 2 - Sit Book 3 - Eet / Eat Book 4 - Loop / Walk Book 5 - Lê / Lie down Book 6 - Sien / See Book 7 - Bou / Build Book 8 - Tel / Count Book 9 - Maak / Make Book 10 - Ry / Ride Phase 6 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVuH5xUpN8wdteEKik2Zhn9C Book 1 - Luister / Listen Book 2 - Praat / Speak Book 3 - Kyk / Look Book 4 - Lees / Read Book 5 - Teken / Draw Book 6 - Skryf / Write Book 7 - Dink / Think Book 8 - Knip / Cut out Book 9 - Loop / Walk Book 10 - Maats / Friends Phase 7 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVvuj0ybC_Noq_uV5Wi-qDMt Book 1 - Geld / Money Book 2 - Massa / Mass Book 3 - Lengte / Length Book 4 - Inhoud / Content Book 5 - Tyd / Time Book 6 - Patrone / Patterns Book 7 - Kleure / Colours Book 8 - Vorms / Shapes Book 9 - Plek / Place Book 10 - Versamel / To Collect Phase 8 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVub5-3SosrWKeLf_Gwq_tMi Book 1 - My Gesondheid / My Health Book 2 - My Tande / My Teeth Book 3 - My Hande en Naels / My Hands and Nails Book 4 - My Hare / My Hair Book 5 - My Oë / My eys Book 6 - My Ore / My Ears Book 7 - Neuse / Noses Book 8 - My Tong / My Tongue Book 9 - My Liggaam / My Body Book 10 - My Voete / My Feet Click this link to download the printables for the EDUFRIENDS videos: https://drive.google.com/drive/folders/0B4uEKk59yLJteFVfVTB3d1ZWTUE?usp=sharing When you see the two files, right-click on each of them and choose DOWNLOAD Curriculum by Saretta Louw Presented and compiled by Richelle Pretorius [email protected] This reading program is used by El Shaddai Christian School in Cape Town.
Hoezit Howzit
0

Hoezit versoek program met Pieter 07 Julie 2016

Kuier elke Donderdag aand om 7nm saam op Hoezit, die nuwe versoek-program op SAUK-Nuus! met Pieter van Zyl  sms of whatsup hom by 0795116488 met ‘n boodskap met die liedjie van jou keuse Stuur jou boodskap na enige iemand op enige plek en vra vir jou gunsteling liedjie, slegs op Hoezit! Van 19:00 tot 21:00, net deur […]
Kyk Hoe Lyk Ons Nou – Promo Edit
0
06:02

Kyk Hoe Lyk Ons Nou – Promo Edit

This is a promo reel on the kykNET 4-part documentary "Kyk Hoe Lyk Ons Nou" which aired on kykNET in November 2009. In the series, Chris Chameleon and a camera team travels through South Africa to learn about the Afrikaans community's way of thinking, doing and communicating; and the diversity within that community. Die regiseur is Carl Theunissen, kamerawerk is deur Andre van den Heever en Gerrit Burger gedoen en die redigering ook deur Gerrit Burger. Die spesialis medewerker is Prof. Christo van Rensburg. Die aanbieder is Chris Chameleon en die vervaardiger Carl Theunissen.
musiek – top 20 logo
0

Hier is jou Top20 vir die week, met ‘n paar verassings !!

Karen Zoid het verlede week die eerste enkelsnit vanaf haar nuwe album, Op die oomblik, bekendgestel. Die liedjie was binne ‘n dag die mees afgelaaide Afrikaanse liedjie op iTunes. Haar nuwe album word die 11de Augustus vrygestel. Vir die tweede week is Joe Forster se liedjie “Ridder” nommer 1 op ons lysie. 1. Joe Forser […]
musiek – top 20
0

Jou Top 20 vir die week, met ‘n paar verassings.

Hier is jou Top 20 vir hierdie week. En wat ‘n verrasing het ons nie in die week se keuses nie. Ruan Josh en Franja du Plessis is nommer 1 die week met hulle liedjie “Ek wil lewe”, hierdie broer en suster trio mag maar sing. Hoop om hulle vir ‘n hele paar weke op […]
saukradio – top 20 logo
0

Top 20 vir die week: 16 Januarie 2018

Ek hoop die Nuwe Jaar is nog vriendelik en aangenaam vir jou. Dit is tyd om in die ‘groove’ te kom met ons Top 20, en ons skop af met nuus oor Jay. Jay se titelsnit “So lank sal ek jou liefhê” neem die week se nommer 1 posisie in. Juan Boucher maak sy toetreede […]
beardedmen
0

Stellenbosch Woordfees: Jo Black & The Bearded Men

Kom geniet `n buitelugkonsert in die pragtige Stellenbosse natuurskoon en kry iets te ete by die kosstalletjies. Bring net iets om op te sit en `n trui of baadjie om aan te trek. (Geen piekniekmandjies nie) Datum:- 7 Maart 2018 Tyd:- From 18:30 until 19:40 Adres:- At Jan Marais Nature Reserve, Victoria St, Stellenbosch, Western Cape
Forum Nuus: Nuwe boek vertel oor die “stryd agter die stryd” tydens die Anglo-Boereoorlog
0
03:04

Forum Nuus: Nuwe boek vertel oor die “stryd agter die stryd” tydens die Anglo-Boereoorlog

“Die geskiedenis is soos ’n diamant, hy het ’n duisend verskillende kante en daar moet na alle kante gekyk word. Die geskiedenis van die Afrikaners is ook groter as net die geskiedenis van apartheid,” meen dr. Leopold Scholtz, historikus, joernalis en skrywer van Kraal Uitgewers se nuutste boek, In Bondgenote en dwarstrekkers: Die Transvaalse en Vrystaatse regerings in die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902.
Forum Nuus: Weg met myn by Krugerwildtuin
0
00:36

Innibos Arts Festival 2009 ad feat. Chris Chameleon

The Innibos National Arts Festival (Nelspruit, South Africa 1-5 July 2009) is going GREEN this year and has featured SA's fabulous green artist, Chris Chameleon, in their promotional campaign. For more info go to www.innibos.co.za or www.chrischameleon.com (Original creative concept and photography by Arturo Debenault Professional Photography. The photos were taken by Jaunine and Arthur of Arturo Debenault Professional Photography (e-mail: [email protected]) The Design and digital enhancement were by Ron Olivier of incynq solutions (e-mail: [email protected]))
As Musiek Groen Was – Petra Mans
0
03:37

As Musiek Groen Was – Petra Mans

Music and Lyrics: Jak. J Brits. Video by Up Stage Productions Make up done by Kallie Kotze (Kellan) Vocalist: Petra Mans
musiek – top 20 4
0

Jou Top20 vir week 23 Oktober 2017

Hier is jou Top 20 vir hierdie week, met ‘n paar verassings. Brendan Peyper betree die week se Top20 met ‘n nuwe liedjie genaamd “Vanaand sê ek net ja”. Steve Hofmeyr se liedjie “Feeslied” bly vir die 2de week op nommer een. Loer hier onder vir die gewilde musiekvideo van Brendan Peyper “Vanaand sê ek […]