Ricus Nel – Lekker Ou Jan (Lewendige Opname)
0
02:50

Ricus Nel – Lekker Ou Jan (Lewendige Opname)

Music video by Ricus Nel performing Lekker Ou Jan (Lewendige Opname). (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/cpDcQn
Caroline Grace – Ek Bid Vir Jou
0
03:43

Caroline Grace – Ek Bid Vir Jou

Music video by Caroline Grace performing Ek Bid Vir Jou. (C) 2017 Universal Music (Pty) Ltd South Africa http://vevo.ly/W3b0ap
Skole bekoor gehoor by tweede Monumentale Cantus-koorfees
0
02:52

Skole bekoor gehoor by tweede Monumentale Cantus-koorfees

Die burgerregte-organisasie AfriForum was vanjaar vir die tweede keer deel van die Monumentale Cantus-koorfees wat op 12 Augustus by die Voortrekkermonument gehou is. Dié inisiatief is moontlik gemaak deur Vashti Trichard en Vaughan van Zyl, albei gesoute koorleiers en-afrigters, ten bate van die behoud en voortbestaan van dié monument, wat ʼn belangrike deel van Afrikaners se erfenis uitmaak. Die koorfees sluit ook aan by die herdenking van Afrikaans as lees- en skryftaal, met die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) op 14 Augustus 1876.
musiek – top 20
0

Jou Top 20 vir die week, met ‘n paar verassings.

Hier is jou Top 20 vir hierdie week. En wat ‘n verrasing het ons nie in die week se keuses nie. Ruan Josh en Franja du Plessis is nommer 1 die week met hulle liedjie “Ek wil lewe”, hierdie broer en suster trio mag maar sing. Hoop om hulle vir ‘n hele paar weke op […]
musiek – top 20 logo
0

Hier is jou Top20 vir die week, met ‘n paar verassings !!

Karen Zoid het verlede week die eerste enkelsnit vanaf haar nuwe album, Op die oomblik, bekendgestel. Die liedjie was binne ‘n dag die mees afgelaaide Afrikaanse liedjie op iTunes. Haar nuwe album word die 11de Augustus vrygestel. Vir die tweede week is Joe Forster se liedjie “Ridder” nommer 1 op ons lysie. 1. Joe Forser […]
RATATOUILLE – Tannie Richelle lees Afrikaanse Kinderstories
0
23:11

RATATOUILLE – Tannie Richelle lees Afrikaanse Kinderstories

From the Pixar movie Ratatouille; writen by Michael Giacchino, directed by Brad Bird Note: All rights are for Walt Disney Records/Pixar Afrikaanse kinderstories voorgelees deur Richelle Pretorius Ek lees ou gunsteling boeke voor wat nie meer te koop is nie. Op hierdie manier bly die stories behoue vir almal. Geniet dit! [email protected]
As Musiek Groen Was – Petra Mans
0
03:37

As Musiek Groen Was – Petra Mans

Music and Lyrics: Jak. J Brits. Video by Up Stage Productions Make up done by Kallie Kotze (Kellan) Vocalist: Petra Mans
Manie Jackson – Liefde En Genade
0
03:57

Afrikaanse studente debatteer óók nou op hul voete – Forum Nuus

Die Universiteit van Pretoria se Afrikaanse debatspanne het die afgelope naweek geseëvier tydens vanjaar se Dink of Sink-universiteitsdebatkompetisie wat in samewerking met AfriForum, die FAK en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns by die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria aangebied is. Sowat 12 debatspanne van agt tersiêre instellings het vanjaar deelgeneem. Dit is die eerste keer dat Dink of Sink of universiteitsvlak aangebied is en ʼn bewys van die enorme behoefte wat daar bestaan om Afrikaanssprekendes toe te rus om in Afrikaans in debat te kan tree.