DIE PRINSES EN DIE ERTJIE – Tannie Richelle Lees Afrikaanse Kinderstories
Afrikaanse kinderstories voorgelees deur Richelle Pretorius
Ek lees ou gunsteling boeke voor wat nie meer in druk en te koop is nie. Op hierdie manier bly die stories behoue vir almal. Geniet dit!
Hans Christian Andersen Sprokies
Die Prinses en die Ertjie
Uitgewers: Human & Rossouw
Vir nuwe Afrikaanse kinderboeke, besoek Human & Rossouw se webwerf: http://www.humanrousseau.com/Books/Category/ChildrenYouth
[email protected]



