Ricus Nel – Ek Wonder (Live in Pretoria, The Shack, 2017)
0
03:18

Ricus Nel – Ek Wonder (Live in Pretoria, The Shack, 2017)

Music video by Ricus Nel performing Ek Wonder (Live in Pretoria, The Shack, 2017). (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/dtQXCE
0

Donderdag, 21 April

SAUK Radio Nuus vir Donderdag, 21 April 2016. Ons platform is gratis beskikbaar vir volksmense wat ‘n program wil aanbied of speel. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en […]
0

Woensdag 6 Julie

SAUK Radio Nuus berig vir Woensdag,  6 Julie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of […]
13139100_498947013646645_5294266635307835542_n
0

Hoezit Versoek Program Met Pieter – Potgooi van Donderdag 11 Augustus

Kuier elke Donderdag aand om 7nm saam op Hoezit, die nuwe versoek-program op SAUK-Radio! met Pieter van Zyl  sms of whatsup hom by 0795116488 met ‘n boodskap met die liedjie van jou keuse Stuur jou boodskap na enige iemand op enige plek en vra vir jou gunsteling liedjie, slegs op Hoezit! Van 19:00 tot 21:00, net deur […]
beardedmen
0

Stellenbosch Woordfees: Jo Black & The Bearded Men

Kom geniet `n buitelugkonsert in die pragtige Stellenbosse natuurskoon en kry iets te ete by die kosstalletjies. Bring net iets om op te sit en `n trui of baadjie om aan te trek. (Geen piekniekmandjies nie) Datum:- 7 Maart 2018 Tyd:- From 18:30 until 19:40 Adres:- At Jan Marais Nature Reserve, Victoria St, Stellenbosch, Western Cape
Bok Van Blerk, Laurika Rauch – Ek Het
0
03:22

Bok Van Blerk, Laurika Rauch – Ek Het

Music video by Bok Van Blerk, Laurika Rauch performing Ek Het. (C) 2016 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd South Africa http://vevo.ly/DHrkCX
Chris Chameleon 2009 Theater Tour: Day 28
0
04:03

Chris Chameleon 2009 Theater Tour: Day 28

It's a sunny Sunday and all the Dutch are outdoors. Chris heads to Gorinchem to play at the Theater Peeriscoop - enjoys the fire, the sauna, and the environment. November 8. Part of the Chris Chameleon Theater Tour to Belgium and the Netherlands
Forum Nuus: Kuif en Baard
0
02:32

Forum Nuus: Kuif en Baard

Zoë Burger, die dinamiese eienaar van Kuif en Baard, het met Forum Nuus gesels oor die belangrikheid van goeie kliëntediens, passievolle personeel en hoe ’n kliënt danksy die AfriForum Netwerk ’n haarafspraak vanuit New York gemaak het.
Nommer Asb Seisoen 1 Episode 13
0
37:36

Nommer Asb Seisoen 1 Episode 13

Episode 13 Eendrag Maak Boerewors Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980). Komedie geskep deur Albie Venter vir SAUK2. Hierdie gewilde Afrikaans reeks volg die lewens van die De Waal -familie, vriende en mededingers in die klein dorpie Overberg. Die skinderbek in die dorp, Tant Lissie, spandeer die grootste deel van […]
I Besigheidsbytjies-wenners wil blink toekoms skep I
0
02:01

I Besigheidsbytjies-wenners wil blink toekoms skep I

Benno Pretorius en Roché Oberholzer van Laerskool Wierdapark in Centurion, was die intersenfasewenners van die eerste Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie met hul besigheid Blinkoog Hokkie-Akademie. Kyk dié video om te sien hoekom entrepreneurskap vir dié jong manne belangrik is en wat hulle advies vir ander jong entrepreneurs is.
cropped-saukradiologo160.jpg
0

Donderdag, 24 Maart

SAUK Nuus Berig vir Donderdag, 24 Maart 2016. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en weer […]
0

Maandag, 6 Junie

SAUK Radio Nuus vir Maandag, 6 Junie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za Wil U ons Nuus berigte borg? Ons sal die radio en webwerf advertensies vir U maak. RAAK BETROKKE: Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk […]
0

Woensdag 20 Julie

SAUK Radio Nuus berig vir Woensdag, 20 Julie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of […]
Afrikaanse Kinderstories  – WAAROM VICTOR SO GOED GESLAAP HET – Oom Attie Se Slaaptydstories
0
03:44

Afrikaanse Kinderstories – WAAROM VICTOR SO GOED GESLAAP HET – Oom Attie Se Slaaptydstories

Hierdie is 'n voorlesing uit die karakterbouende boeke van Arthur Maxwell - Oom Attie se Slaaptydstories, gelees deur Richelle Pretorius. Afrikaanse Kinderstories - ""Waarom Victor So Goed Geslaap Het" - Oom Attie Se Slaaptydstories Vol 1 Afrikaanse Kinderstories - ""Waarom Victor So Goed Geslaap Het" - Oom Attie Se Slaaptydstories Vol 1 Afrikaanse Kinderstories - ""Waarom Victor So Goed Geslaap Het" - Oom Attie Se Slaaptydstories Vol 1 This is a children's audio book about good values read in Afrikaans Hierdie is 'n Afrikaanse oudio boek wat handel oor goeie waardes.
Pukke seëvier tydens Dink of Sink se universiteitsdebatkompetisie
0
03:26

Pukke seëvier tydens Dink of Sink se universiteitsdebatkompetisie

Die Noordwes-Universiteit se twee Afrikaanse debatspanne het die afgelope naweek teen mekaar te staan gekom in die finale rondte van vanjaar se Dink of Sink-universiteitsdebatkompetisie wat in samewerking met AfriForum, die Afrikaanse Gemeenskaps- en Debatsaksie (AGENDA), die FAK en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns aangebied is.
Chris Chameleon 2009 Theater Tour: Day Fourteen
0
04:03

Chris Chameleon 2009 Theater Tour: Day Fourteen

Performance at the Agora Theater in Druten, a viking ship, Heinrich Brussow ... all in a day's work for Chris Chameleon! October 25. Day 15 of Chris Chameleon's 2009 Theater Tour in Belgium and The Netherlands.
ESCS EDUFRIENDS – Phase 1 Book 2 – LIGGAAM / BODY (Afrikaans reading lessons for English students)
0
03:24

ESCS EDUFRIENDS – Phase 1, Book 2 – LIGGAAM / BODY (Afrikaans reading lessons for English students)

Downloadable and printable booklets available here that goes with these 80 videos - R2.74 per booklet: https://teachingresources.co.za/vendors/your-afrikaans-friend/ Learn to read, understand and pronounce Afrikaans words and sentences. This is a free Afrikaans reading course for primary school students or anybody who wishes to learn the Afrikaans language. There are in total 80 short videos: Phases 1 to 8, with 10 videos in each phase. Phase 1 contains single words and from phases 2 onward, short sentences progressing to longer sentences in phase 8. English students will find this extremely easy to use, thanks to English translations and explanations visible on every screen. Here are the themes for the videos as well as the links to the 8 different phases: Phase 1 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVum97Rwi8hth8ZwWd6RGsb4 Book 1 - Gesig / Face Book 2 - Liggaamsdele / Body parts Book 3 - Gesin / Immediate family Book 4 - Familie / Family Book 5 - Troeteldiere / Pets Book 6 - Speelgoed / Toys Book 7 - Klere / Clothes Book 8 - Kos / Food Book 9 - Groente / Vegetables Book 10 - Vrugte / Fruit Phase 2 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVvomMRu0fKXrq_jLbPgX5hW Book 1 - Die Baba / The Baby Book 2 - Teenoorgesteldes / Opposites Book 3 - Speel / Play Book 4 - Higiëne / Hygene Book 5 - Eet / Eat Book 6 - Slaap / Sleep Book 7 - Ontdek / Discover Book 8 - Help / To Help Book 9 - Geluide / Sounds Book 10 - Sintuie / Senses Phase 3 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVv_srS5AFc_Q6QVU_qWJsPf Book 1 - Wonings / Homes Book 2 - My Kamer / My Room Book 3 - Tuin / Garden Book 4 - Leefkamer / Living Room Book 5 - Kombuis / Kitchen Book 6 - Badkamer / Bathroom Book 7 - Eetkamer / Dining room Book 8 - Stoep / Veranda Book 9 - Motorhuis / Garage Book 10 - Slaapkamer / Bedroom Phase 4 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVtAYWU35Db0WMhIkje4BH4s Book 1 - My Boek / My Book Book 2 - Die Bal / The Ball Book 3 - Gevoelens / Feelings Book 4 - Saam / Together Book 5 - Oefening / Exercise Book 6 - Brood / Bread Book 7 - Winter / Winter Book 8 - Lente / Spring Book 9 - Somer / Summer Book 10 - Herfs / Autumn Phase 5 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVumKAUgH5x65aw5vSbGNZUM Book 1 - Lees / Read Book 2 - Sit Book 3 - Eet / Eat Book 4 - Loop / Walk Book 5 - Lê / Lie down Book 6 - Sien / See Book 7 - Bou / Build Book 8 - Tel / Count Book 9 - Maak / Make Book 10 - Ry / Ride Phase 6 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVuH5xUpN8wdteEKik2Zhn9C Book 1 - Luister / Listen Book 2 - Praat / Speak Book 3 - Kyk / Look Book 4 - Lees / Read Book 5 - Teken / Draw Book 6 - Skryf / Write Book 7 - Dink / Think Book 8 - Knip / Cut out Book 9 - Loop / Walk Book 10 - Maats / Friends Phase 7 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVvuj0ybC_Noq_uV5Wi-qDMt Book 1 - Geld / Money Book 2 - Massa / Mass Book 3 - Lengte / Length Book 4 - Inhoud / Content Book 5 - Tyd / Time Book 6 - Patrone / Patterns Book 7 - Kleure / Colours Book 8 - Vorms / Shapes Book 9 - Plek / Place Book 10 - Versamel / To Collect Phase 8 Playlist: https://www.youtube.com/playlist?list=PLMfxh5CvVyVub5-3SosrWKeLf_Gwq_tMi Book 1 - My Gesondheid / My Health Book 2 - My Tande / My Teeth Book 3 - My Hande en Naels / My Hands and Nails Book 4 - My Hare / My Hair Book 5 - My Oë / My eys Book 6 - My Ore / My Ears Book 7 - Neuse / Noses Book 8 - My Tong / My Tongue Book 9 - My Liggaam / My Body Book 10 - My Voete / My Feet Curriculum by Saretta Louw Presented and compiled by Richelle Pretorius [email protected] This reading program is used by El Shaddai Christian School in Cape Town.
Manie Jackson – Sê Nou (Official Lyric Video)
0
03:34

Manie Jackson – Sê Nou (Official Lyric Video)

Music video by Manie Jackson performing Sê Nou. (C) 2020 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/QnDW2r