radio-afr-is-groot-sitplekke-300×300
0

Afrikaans is Groot 2017: Wat jy moet weet

MAAK SEKER JY IS TEN VOLLE BEWUS VAN DIE DATUM EN TYD VAN DIE VERTONING WAT JY BYWOON, SOOS AANGEDUI OP JOU KAARTJIE. Verkeer: Ons verwag meer as 8,000 mense per konsert, daarom raai ons jou aan om vroeg reeds by die Sun Arena te wees en sodoende te verseker jy is betyds vir die begin van die konsert. Die Tshwane Verkeersdepartement help ook om verkeersvloei te reguleer. Volg asb. hierdie roetes en gee gehoor aan die verkeersbeamptes.
Karlien van Jaarsveld – HANDE (Official Music Video)
0
03:29

Karlien van Jaarsveld – HANDE (Official Music Video)

HANDE is die eerste musiekvideo vanaf my UITKLOPHOU album wat ons geskiet het. Ons het 17 ure ver van Pretoria af gaan skiet op soutpanne in Verneukpan! Weirdste naam vir 'n plek ooit. Daar is NIKS! Kilometer van NIKS! Maar mooi. Ongelooflik mooi. HANDE is GrootFM se liedjie van die jaar 2013 Hoop julle geniet HANDE
Jo Black – Vegter
0
03:43

Jo Black – Vegter

Luister of koop ‘Vegter’ hier – https://JoBlack.lnk.to/Vegter Volg Jo Black op alle sosiale media platforms: Facebook – https://www.facebook.com/JoBlack8 Instagram – https://instagram.com/joblack8?igshid=YmMyMTA2M2Y= TikTok – https://vm.tiktok.com/ZMNScdtDg/ __________________________________________________________________ Lirieke: Ek weet jy is moeg Ek weet jy wil ook soms weg vlug van als, Stil raak in die geraas. Jy voel daar’s niks oor, Asof jy keer op […]