More Suidlanders! Ons moet geskikte planne maak oor hoe ons hierdie opkomende sensuur wette gaan hanteer. Die sensuur is maar nog n tiende van wat dit gaan word , Brittanje is ons voorloper in hierdie veld- kyk gerus na hulle nuwe wetsontwerp teen betogings ensovoorts.
