SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 1 Episode 10: Bennie kom huistoe

Wimpie en Hess gaan Johannesburg toe met ‘n skooltoer. Bennie kom terug van die grens af en Maggie is verheug om haar “baba” weer by die huis te hê. Ouboet en Yollie wil see toe trek. Hendrik en Yollie se pa, Sarel, kry die blouaapstuipe en buurvrou Bettie het haar vinger op die pols van al die verwikkelinge.

(Visited 1,446 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.