Paniek ‘Lockdown’

Ons wil opreg om verskoning vra vir die vorige video.

Daar was inligting gedeel wat nie offisieel was nie, en ons besef dit kon verwarring veroorsaak het. Dit was nooit ons bedoeling nie.

Ons waardeer julle begrip en ondersteuning.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.